Die fotos wat en nie ge-post word nie, gaan die wat na NAM verlang tot drank dryf, hoewel n paar dalk as brand bashing beskou mag word, waar sekere brands vassit in sand en die hoeveelheid stof wat sekere brands opskop op grond paaie.
Ek hoop dit is n nat jaar, ons het dit nodig.
Ons is n lekker ry groep, jonk tot oud en twee baie capable dames. Spoed is nie belangrik nie, ons stop baie om net te kyk na goed en dinge op die roete. Ry wel lang afstande op `n dag.
Die volgende trip gaan 650km grond wees in een dag.