Lyk asof n kanaal daai dam vol hou?
Jy is 100% reg, paar areas het goeie water skemas
Ander areas pomp hulle tydens reen seisoen uit die riviere, Limpopo is n goeie voorbeeld van n rivier wat baie sterk loop in die somer maar meeste winters droog is.
Wintertyd word die bome seker maar net aan die gang gehou en dus is waterverbruik min?
Neem aan dis seker net tamaties en sommige groentes wat in die winter daar groei?
Avos en die boom soort goed is seker somer water suipers?
Wanneer word lemoene by julle geoes?