nice fotos, hoeveel vlikkers het jy verloor? 
Nie 'n enkele een nie! Ek het al so baie geval ek tel nie eers meer nie, maar het nog al my oorspronklikke flikkers.
Meskien is ek net gelukkig. Die crash bars is egter 'n must have.
'n KLR is taaier as wat mense dink. Het nou die dag sywaards vas gegly in 'n kar wat voor my ingedraai het. Weg geskiet, 5m verder teen die sypaadjie vas gegly, geval en 2m ver op teer geskuur maar danksy die crash bars het niks skade gekry. Ek het wel bietjie gebloei en sit nogsteeds en krap aan die rowe.
