Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Ek mik Oranjerivier se kant toe  (Read 4329 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1235 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Ek mik Oranjerivier se kant toe
« on: June 10, 2021, 12:45:58 pm »
Aan. Af. Aan. Af. Aan. Af.

Weskus. Suidwes, Oranjerivier, Namakwaland. Loeriesfontein. Vosburg. Prieska. Verneukpan. Oos-Vrystaat. Royal Natal Park. Pofadder. Williston.

So het ek my kaart en BaseCamp al uitgeslyt soos ek sien hoe kan ek die verste lekkerste ry.  My aanvanklike plan was om Namakwaland deur te ry.  Soos die dinge maar elke slag gebeur, waar ek so amper 10 dae kon wegkom, krimp dit na 4 dae.  Ek moet voorberei vir my Angola besoek wat nou onverwags vroeŽr verskuif is. Ek besluit toe om my Namakwaland rit af te stel. 

Naderhand sÍ my vrou, klim net op die fiets en gaan bietjie weg.  Dalk is dit omdat ek, um, effe kort van draad is.  :)

Gisteraand voltooi ek darem my Angola voorbereidings en vou ek weer my Tracks4Africa kaart oop.  My 4 dae kan ek dalk na 6 toe rek.  :biggrin:

Oranjerivier lÍ noord.  Ek mik min of meer in daai rigting.

Opsaal kÍrels!  :biggrin:
« Last Edit: June 15, 2021, 02:07:32 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1235 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #1 on: June 10, 2021, 12:47:13 pm »
So lyk dit as daar onverwags gepak moet word.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1235 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #2 on: June 10, 2021, 12:48:20 pm »
En toe vind ek uit my AT se lisensie het 31 Mei 2021 verval.  >:D O0

My vrou is nou oppad dorp toe om dit te gaan hernu.  Ek het 'n yster vir 'n vrou, waaragtig.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Plaasseun

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #3 on: June 10, 2021, 12:50:27 pm »
Sien uit na hierdie een :sip:
LeŽ vaatjie hou toe jou kraan en ek sien jou dalk vir 'n volle aan.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1235 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #4 on: June 10, 2021, 12:51:23 pm »
En ek @Plaasseun, en ekke.  Waaragtig.  :biggrin:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Blikkies1

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #5 on: June 10, 2021, 12:53:07 pm »
Lucky bugger, enjoy!
It's the end of the road as we know it and I feel fine.
 

Offline edgy

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #6 on: June 10, 2021, 12:54:20 pm »
Very jealous, enjoy boet! :thumleft:
www.astonesthrow.co.za

 BEER..."I drink it when I`m happy or when I`m sad. I drink it when I`m alone. When I have company I consider it obligatory. Trifle with it if I`m not hungry and drink it when I am. Otherwise, I never touch it - unless I`m thirsty"
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1235 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #7 on: June 10, 2021, 12:55:16 pm »
 :ricky:

I need to get my butt into gear and go pack if I want to leave tomorrow morning.  My route is easy:  head north  :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,471
  • Thanked: 1264 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #8 on: June 10, 2021, 12:58:17 pm »
Geniet ry veilig!! :thumleft: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Operator

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,905
  • Thanked: 305 times
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #9 on: June 10, 2021, 01:06:28 pm »
Start op laat ons saamry Johan!  :ricky:


 :sip:
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,627
  • Thanked: 278 times
  • DILLIGAF
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #10 on: June 10, 2021, 01:12:09 pm »
Oom Johan, neem asb baie kiekies en laat ons dan saamry.
Just because your past did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,522
  • Thanked: 376 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #11 on: June 10, 2021, 01:13:48 pm »
Lieflike grondpaaie in die Loeriesfontein area :thumleft: :thumleft:
As time washes by, our footprints are all for naught
The left is full of people who have been educated far beyond their intelligence
 

Offline Leo

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #12 on: June 10, 2021, 01:14:03 pm »
Veilige reis, ek vang 'n lift via die thread  :ricky:
Grey Haired Riders Don't get that way from pure luck!
 

Offline TrailBlazer

  • www.a-cut-above.co.za (Laser cutting & Engraving Services)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,175
  • Thanked: 224 times
    • A-Cut-Above
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #13 on: June 10, 2021, 01:16:59 pm »

<KNIP>

Naderhand sÍ my vrou, klim net op die fiets en gaan bietjie weg.  Dalk is dit omdat ek, um, effe kort van draad is:)

<KNIP>


Jy kan mos nie kort van draad wees nie... die geel masjien sit nie meer in jou dam vas nie  :pot:  :peepwall:
There are old riders, and bold riders, but no old, bold riders.

Do not ride faster than your guardian angel can fly!

Take only pictures. leave only footprints
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,471
  • Thanked: 1264 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #14 on: June 10, 2021, 01:17:16 pm »
Dalk is dit omdat ek, um, effe kort van draad is.  :)

Verstommend hoe bike ry n kuur vir knorrigheid is, weird ne?!! ;) :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline skydiver

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Limpopo
  • Posts: 2,864
  • Thanked: 231 times
  • Free as a bird
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #15 on: June 10, 2021, 01:19:32 pm »
Ek is op hierdie stadium al net so angstig soos jou vrou om jou op die trip te kry.  :peepwall:
Geniet dit en neem klomp fotos
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,658
  • Thanked: 544 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #16 on: June 10, 2021, 01:25:58 pm »
So wegbreek en kop skoon maak trippie is altyd 'n wenner. My vrou jaag my ook so elke paar maande weg en sÍ ek moet op 'n bike trip gaan om net weer "mens" te word  :pot:

Geniet jou trip en veilig ry en ons kan nie wag om jou RR en foto's te sien nie.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1984 Honda XL600R
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,471
  • Thanked: 1264 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #17 on: June 10, 2021, 01:40:59 pm »
So wegbreek en kop skoon maak trippie is altyd 'n wenner. My vrou jaag my ook so elke paar maande weg en sÍ ek moet op 'n bike trip gaan om net weer "mens" te word  :pot:

Geniet jou trip en veilig ry en ons kan nie wag om jou RR en foto's te sien nie.
Sommige manne gebruik acting skills om so weggejaag te word om verbruikers vriendelik te loop raak!!! ;) :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1235 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #18 on: June 10, 2021, 01:50:00 pm »
Ek waardeer al julle belangstelling kÍrels, hoop ek kan aan julle verwagtinge voldoen.  8). My foon is oorgehaal om baie panorama kiekies te neem.  Dis WYD daarbuite.  :biggrin:

« Last Edit: June 10, 2021, 01:50:44 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline petri oosthuizen

Re: Ek mik Oranjerivier se kant toe
« Reply #19 on: June 10, 2021, 01:52:59 pm »
ENJOY jou lucky bliksem!!!!!!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
XT 600 Tenere