Lyk my dit is net die ouens in die WC wat reageer, maar die "get toghether" wat ons wil reel gaan 'n "sleep over" wees en daarom wil ons ook weet hoeveel ouens in die EC, NC, OVS ens belangstel.
Ek weet dat daar baie AT's in die Kaap is maar so is daar ook 'n klomp op ander plekke dus moet ons die "sleep over" op 'n sentrale punt probeer hou en soveel as moontlik AT's te betrek.
Daarom is dit belangrik dat as daar ouens is wat belangstel hulle nie net die topic moet dop hou en kyk wat gebeur nie maar hulle moet reply sodat ons kan bepaal waar om die "sleep over" te hou.