Waa's julle trailer?
Julle moet vir KykNet bel. Hulle soek DS materiaal.
Nei man...het met 2 van hulle ga-praat...wou ook wiet waar issie trailer, ek se toe vir hulle agter die bakkie, waar anners?
Wou toe weet of ek geval het, ek se hoe nou, nei se hulle, het ek dalk in die pad afgery en toe neergeslaan in 'n sand kolletjie, ek se toe nei, dit klink seer (se toe maar nie vir hulle ek kan ry nie...net nou klink dit of ek windgat is..). Se toe maar hulle van die keer innie donga, en toe wil hulle weet of ek footage het, ek se to nei...as jy daar gaan rondneuk met 'n kamara gaan hy breek, dis rof.
Enige ander, ek se toe ja...in Calai van die barstoel af, maar ek het gevloek...wat het jy gese wou hulle wiet, ek se ek het ga-se f@k, en toe, wil hulle wiet..toe se ek ek kom toe agter ek het niks van my N'Gola gamors nie, toe se ek f@kken dankie tog.
Hulle rol toe hulle hul oge, en die een se hulle sal moet kat (Ek wou toe se eintlik is dit 'n
Honda, maar bly toe maar stil.
Hulle wil toe wiet vannie baaiks, wys hulle 'n kiekies, hulle wil toe weet waar allie pistons is (hierie ouens weet fokkol) ek se toe nei...dit was 'n trip sonner support, ekstra pistons is te swaar om vir spares saam te vat.
En die baaiks se badges, vra hulle, ek se toe hoe nou? Hulle wys toe my 'n foto van annner baaiks...ek se OOOO, nei hierdie baaiks het plestiek tanks, graphix peel af, en besides, dis 'n Honda, hy he kry 'n wing, het nie 'n propeller nodig om te vlieg nie....