
hehehe . . .
Ons het Donderdag oggend 7h00 weg gespring in Pta. Stry, Wes & Leonette, Tiaan & ek
Hiervandaan het ons na Brand toe in Witbank gery. Sy moeder het ons verras met n goeie ontbyt

voor ons die lang pad Himeville toe aangevat het..




Ons Almal, Brand met die oranje fleece (Dakar), Stry (1200 GSA, "yster") Leonette en Wes (800), Tiaan (Dakkie) en ek (met my donkie)
Ons het Bethal, Volksrust Mooi Rivier om gery. Ongelukkig, gelukkig in Volksrust het Brand n pap wiel gekry. Nadat alles 13h00 toemaak op die vakansiedag, moes ons self die band reg maak, niemand van ons het dit al ooit gedoen nie...nie te min na n uur was ons terug op die pad B) .
Was so bietjie agter skedule, so toe dreun ons hard Himeville toe in die ergste cross-wind wat almal al in gery het... ons het nie baie fotos geneem nie... :unsure:
Het die Himeville grondpad 18H30 geslaan, en 98 km grond pad gery tot by Sani Lodge...dink ons het die mooiste scenery gemis agv die donkerte. Het 20h30 by Sani Hotel in geklok, nadat by ketting afgeklim het 1km voor Sani Hotel

, vir n lekker aand ete, toe reguit backpackers toe vir n bietjie kiep.

In Himeville die volgende oggend om onybyt en petrol te kry, ry ons verby May Auto's, n Yamaha dealer, ek val toe in en vra of hulle my ketting kan korter maak, na ontbyt is die donkie reg vir Sani Pass en dit kos my net R50, en dit sluit n ekstra master chain link in... DANKIE SHAWN!!!


Wes en Leonette


By die grens pos
Toe san op...


Die laaste "intresante" stukkie...


Brand is so bly om by Sani Pas om te gekom het, hy doen sommer die "Sani Pas Ys Skoffel"

Wes en Leonette arriving. Hulle het n "om" gehad in die eerste van die laaste ernstige switch-backs nadat n arse met n rooi Outlander hulle afgesny het... hy het toe nie eers gestop om te help optel nie...

Het later verneem hy het vir Tiaan, Brand en Stry ook afgesny... maar Stry het hom so bietjie geroost... B)
Die duik op die pannier is bietjie "karakter" van Sani... :+

Stry

Parkeer vir n Maluti en Gluhwein

the view from Sani Top Lodge

hmmmm natuurlik... :whistle:
Het die Black Mountain pass aangepak...

Brand

Wes en vroulief

Stry en T





Beautiful scenery B)





