Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike Photos Added  (Read 4066 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Royal Enfield as 'Alternative' DS bike Photos Added
« on: February 21, 2012, 02:08:16 pm »
What do you guys think?

I'm collecting my Bullet 500 EFI next week to expand my travels!

« Last Edit: March 02, 2012, 08:35:04 pm by DapperMuis »
merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline ®©errie

  • Incognito
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,796
  • Thanked: 1 times
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #1 on: February 21, 2012, 02:11:57 pm »
 :happy1:
2003 Yamaha XT600e (Blouwa)
1993 Suzuki Djebel 200 (Project)
1984 Yamaha TT600 (Sold)
1984 Yamaha XT250T (Sold)
2001 Yamaha SR250 (RIP) 1997 Yamaha RX115 (Sold) 1987 Kawasaki KE100 (in bike heaven) :paw: :paw: :paw: :paw:  Ride Report: Verneukpan and Beyond
 

Offline Lem

Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #2 on: February 21, 2012, 03:08:31 pm »
baie geluk, ek is "military green" van jaloesie.

het self planne om een aan te skaf as die nommers begin te klop.

mag hy vreugde bring

ek is mal mal mal oor daai bikes.

om hulle te ry is soos n vakansie in die wildtuin, dit laat jou afslek tot op die tempo van die omgewing.

die idee van coolness terwyl mens daai bikes ry laat dit vir jou voel asof die hele wereld stadiger draai....en net kyk hoe mooi die bike is, en hoe breed jou smile is.
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline JK

Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #3 on: February 21, 2012, 03:10:26 pm »
Waar in die Kaap koop julle hierdie ouens ?
When u are on tar u are lost  !
 

Offline Lem

Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #4 on: February 21, 2012, 03:11:50 pm »
ons kaapse dealer is Thruxton Motorcycles in Somerset Wes
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #5 on: February 21, 2012, 03:17:39 pm »
Dankie Lem

Ek sien self uit.!

Ek wil dit inkorpereer met merctravels.com, juis omdat dit 'n 'coolness' faktor het, en net iets anders is.
Ek beplan voorlopig, ja ek weet dis nog lank, om in 2018 'n Trans African toer te doen vir 'n jaar. Met die Enfield. Ek wil dit graag doen voor dit nog meer van 'n 'mode' is as wat dit reeds is.

Ek is daagliks met Garth van thruxton op die foon en epos, en ek kan julle een ding se, diens soos die het ek nie van BMW of KTM gekry nie. Die ouens gaan uit hul pad om hulpvaardig te wees en hulle werkswinkel is skoongenoeg om n restaurant te wees.

Hou die spasie dop vir foto's

merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,970
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #6 on: February 21, 2012, 03:27:52 pm »
Wat kos hulle nuut?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #7 on: February 21, 2012, 03:29:06 pm »
R47 000 vir die gewones en R49 000 vir die Military green, maar hulle is VER vooruit bespreek... ek wou nie wag vir laas genoemde nie
merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline Kobus

  • RPMods
  • Race Dog
  • *
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,237
  • Thanked: 50 times
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #8 on: February 21, 2012, 03:31:06 pm »
some pics to drool on please.

Dream like you will live forever, live like you're going to die tomorrow
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,970
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #9 on: February 21, 2012, 03:36:38 pm »
R47 000 vir die gewones en R49 000 vir die Military green, maar hulle is VER vooruit bespreek... ek wou nie wag vir laas genoemde nie
R2000 dus meer vir n spesifieke paintjob?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #10 on: February 21, 2012, 03:38:31 pm »
Kobus

Here are some pics i the mean time

I will post mine when i Collect!

The Military one



Trial kit... Yummie!!!



Classic Black



Not a cruiser not a DS, not a speedbike

This was infact an ALL Purpose bike

merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #11 on: February 21, 2012, 03:39:55 pm »
ChrisL

Lyk so, dis net die groen een en die Chrome een wat bietjie duurder is. Die Military een is Matt verf.
merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline Stofdonkie

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,562
  • Thanked: 19 times
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #12 on: February 21, 2012, 03:41:20 pm »
Jy gaan lekker ry met daai bike.  :thumleft:
Carpe BM.
 

Offline WabbitKiLR

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,525
  • Thanked: 2 times
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #13 on: February 21, 2012, 03:42:11 pm »
I dig the look of these bikes. Really neat, reliable old thumpers :thumleft:
 

Offline Lem

Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #14 on: February 21, 2012, 03:42:33 pm »
wat die handelaar nice maak, is dis 'n proper bike shop, nie 'n donnerse boutique met skylites, glasportale en winkelpoppe nie.

dit word gerun deur twee broers, wat ou scruffy engelsman bikers in vel en been is. Garth het sy eie Truimph Bonneville verkoop om die winkel mee te begin.

dit lyk so skoon soos 'n restaurant daar, want hulle het planne om n coffee shop in die winkel oop te maak.

Garth is ook 'n freelance paramedic, so hys nie altyd by die winkel nie.
 
hulle gaan my uithelp vir my troue se fotos, op my engagement shoot en op die troudag met 'n Bullet 500.

dis 'n anderse tipe bike, een wat verskeie tipes kopers lok, maar geen stigma aan het nie. hulle jongste koper is 21, en hul oudste onlangse koper is 67.

net jammer dit klink vir my of die pryse van die bikes bietjie gestyg het.

Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,970
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #15 on: February 21, 2012, 03:45:52 pm »
Ooooooooooo bliksem ma daai kezorst op die trail model gaan n ou se binneboud brand :deal: :biggrin:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 1 times
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #16 on: February 21, 2012, 03:46:36 pm »
 ;)
 

Offline DapperMuis

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Royal Enfield (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 649
  • Thanked: 7 times
  • Be the Lion
    • merctravels.com
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #17 on: February 21, 2012, 03:48:57 pm »
Dankie Stofdonkie

Julle kan nog BAIE RR sien op WD en merctravels. ek kan nou net nie meer wag vir die bike nie!

Lem

Ek sal beslis by so 'n koffie winkel iets gaan drink.
Hulle is besig om die plek oor te doen, en dis iets heeltemal anders, elke liewe stukkie gereedskap het sy plek.
Die mense is baie gaaf, en eerlik, daar word nie doekies omgedraai nie, en hulle ken hul produk. Dit gee my AL die rede in die wereld om die fiets te koop, omdat ek weet daar gaan baie goeie verhoudings en 'aftermarket' diens vanaf kom.

Ek dink op 23 maak dit my dalk die 2de jongste eienaar, maar soos jy se, almal kan die fiets waardeer, van my af tot verby my pa se ouderdom, en alles tussen in.

Ek sien regtig uit om 'n pad vorentoe te stap met Garth en Adrian, en hoop om jou ook gou in die RE 'scene' te sien.
merctravels.com
New travels in an old car

PistonPete:
 ''Your RE would have been at the thin edge of the wedge that made the British Empire. There's no where where that bike would not have been!''
 

Offline Lem

Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #18 on: February 21, 2012, 03:49:54 pm »
ek het laasweek op facebook die Royal Enfield Tour of Rajastan gevolg.

moenie die goed onderskat nie, hulle kan nogal plekke gaan met daai kort vurkies
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Diesel & Dust

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,551
  • Thanked: 4 times
  • As die koppie klein is kak die hele lyf!!!
Re: Royal Enfield as 'Alternative' DS bike
« Reply #19 on: February 21, 2012, 03:52:01 pm »
Donner, dis mooi :thumleft:
I'll take the high road. You take the psycho path...