Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 1200 EXplorer in thick sand!!! AMAZING!!!  (Read 7343 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,430
  • Thanked: 2217 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #60 on: June 06, 2012, 07:43:15 pm »
 :laughing4: :laughing4: :laughing4:
 
Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,596
  • Thanked: 44 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #61 on: June 06, 2012, 07:44:15 pm »
Skuus, sien nou eers dis een of ander Gay-Dog persona - 4 bls en sy is besig om haar posisie te begin verdedig.

Wa de fok is die ignore button?
ďThere is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 
Offline michnus

  • PikiPiki Overland
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Other
  • Posts: 13,072
  • Thanked: 7 times
    • Pikipiki Overland
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #62 on: June 06, 2012, 07:47:43 pm »
Sorry Garfield :eek7:

Michnus, you delivered the 1st bombardment of pissing on the OP's coals, ala 2StrokeDan style. Why are you now upset?

lyk my humor is maar moer toe met party.  :biggrin:

Offline J-dog

Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #63 on: June 06, 2012, 07:58:45 pm »
Skuus, sien nou eers dis een of ander Gay-Dog persona - 4 bls en sy is besig om haar posisie te begin verdedig.

Wa de fok is die ignore button?

daar is nie 'n "ignore" button, maar jy is welkom on te "fok off"  :imaposer:
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,430
  • Thanked: 2217 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #64 on: June 06, 2012, 08:05:57 pm »
Sorry Garfield :eek7:

Michnus, you delivered the 1st bombardment of pissing on the OP's coals, ala 2StrokeDan style. Why are you now upset?

lyk my humor is maar moer toe met party.  :biggrin:

Nee, lok jou maar net uit. :mwink:, ry mos voor my huis verby en kom kuier nie. :xxbah:
 
Offline Doringboom

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Other
  • Posts: 610
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #65 on: June 06, 2012, 08:06:41 pm »
Goed, ons almal stem saam: Die Explorer het die diksand toets geslaag :thumleft: Kan ons vervolgens 'n behoorlike toets kry op 'n klipperige, rotsriwwerige bergpad. Ek is vreeslik nuuskierig om te hoor / sien of daai allooi rims ook 'n "thumbs up" kry ::)
 
Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,113
  • Thanked: 460 times
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #66 on: June 06, 2012, 08:10:56 pm »
Kan ons vervolgens 'n behoorlike toets kry op 'n klipperige, rotsriwwerige bergpad. Ek is vreeslik nuuskierig om te hoor / sien of daai allooi rims ook 'n "thumbs up" kry ::)

daaruit sal ons net bevestiging kry van wat ons van allooi rims verwag.... ons moet nie vergeet dat die bike se manual dit duidelik as volg stel:
The Tiger Explorer is designed for on-road and light off-road use.
 
Offline Doringboom

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Other
  • Posts: 610
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #67 on: June 06, 2012, 08:52:27 pm »
daaruit sal ons net bevestiging kry van wat ons van allooi rims verwag.... ons moet nie vergeet dat die bike se manual dit duidelik as volg stel: The Tiger Explorer is designed for on-road and light off-road use.

Ek stem 100% saam Bundu :thumleft: My voorstel was sommer net moedswillig. Alle strawwe toetse en uithouritte van voertuie onder omstandighede en op terreine wat aan die ekstreme en absurde grens is vir my sommer net 'n pyn in die gat. Wat presies is nou die relevante slotsom en op wie moet dit nou juis betrekking hÍ? Dis niks meer (en minder) as gekkevermaak nie!
 
Offline Bundu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,113
  • Thanked: 460 times
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #68 on: June 06, 2012, 08:58:07 pm »
daaruit sal ons net bevestiging kry van wat ons van allooi rims verwag.... ons moet nie vergeet dat die bike se manual dit duidelik as volg stel: The Tiger Explorer is designed for on-road and light off-road use.

Ek stem 100% saam Bundu :thumleft: My voorstel was sommer net moedswillig. Alle strawwe toetse en uithouritte van voertuie onder omstandighede en op terreine wat aan die ekstreme en absurde grens is vir my sommer net 'n pyn in die gat. Wat presies is nou die relevante slotsom en op wie moet dit nou juis betrekking hÍ? Dis niks meer (en minder) as gekkevermaak nie!

 :thumleft: en ek dink 'n paar GS manne wat worry dat die Explorer meer oooomph het, maar wag, die nuwe BMW is volgende jaar hier en ek vermoed dan gaan die poppe dans........ die kinderagtige kakgee (met smilies wat konsuis 'n flou grappie aandui) is net vir my so bietjie "last season".....
 
Offline JacquesM

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,843
  • Thanked: 74 times
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #69 on: June 06, 2012, 09:28:26 pm »
Seker is ek ok mar stoepit, en dalk was die eerste perd dalk ok biekie wintie,

maar persoonlik respekteer ek 'n ou wat met so 'n groot skoeter op daai plekke kan ry,

wat met so-likke taaiers op sulke plekke ry,

en dan's dit nog eigentlik 'n patterige fiets.

Weet ek nie van die skoeter nie, maar oor jou ry-vermoŽ sÍ ek maklik "AMAZING"

(En daarmee sÍ ek nie dat daar nie ander ouens is wat dit ook, en dalk beter, kan doen nie).
 
Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,596
  • Thanked: 44 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #70 on: June 06, 2012, 09:39:06 pm »
daaruit sal ons net bevestiging kry van wat ons van allooi rims verwag.... ons moet nie vergeet dat die bike se manual dit duidelik as volg stel: The Tiger Explorer is designed for on-road and light off-road use.

Ek stem 100% saam Bundu :thumleft: My voorstel was sommer net moedswillig. Alle strawwe toetse en uithouritte van voertuie onder omstandighede en op terreine wat aan die ekstreme en absurde grens is vir my sommer net 'n pyn in die gat. Wat presies is nou die relevante slotsom en op wie moet dit nou juis betrekking hÍ? Dis niks meer (en minder) as gekkevermaak nie!

 :thumleft: en ek dink 'n paar GS manne wat worry dat die Explorer meer oooomph het, maar wag, die nuwe BMW is volgende jaar hier en ek vermoed dan gaan die poppe dans........ die kinderagtige kakgee (met smilies wat konsuis 'n flou grappie aandui) is net vir my so bietjie "last season".....

Dit was nou n vermaaklike opmerking - thanks :thumleft:
ďThere is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 
Offline DRAZIL

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,206
  • Thanked: 12 times
  • Alpha et Omega
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #71 on: June 07, 2012, 07:56:49 am »
I am looking forward to see some more ride reports from Mean469 on this explorer which is better than magazines hyped up crap.
Vis Arend has giving us awesome reports on his ST1200 and I'm sure Mean469 will do the same and the keyboard jockeys will know the strengths and weaknesses of the explorer. :thumleft:
ďYou know, a long time ago being crazy meant something. Nowadays everybody's crazy.Ē
Charles Manson
 
Offline Mean469

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 88
  • Those who can...DO !
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #72 on: June 07, 2012, 08:00:49 am »
Seker is ek ok mar stoepit, en dalk was die eerste perd dalk ok biekie wintie,

maar persoonlik respekteer ek 'n ou wat met so 'n groot skoeter op daai plekke kan ry,

wat met so-likke taaiers op sulke plekke ry,

en dan's dit nog eigentlik 'n patterige fiets.

Weet ek nie van die skoeter nie, maar oor jou ry-vermoŽ sÍ ek maklik "AMAZING"

(En daarmee sÍ ek nie dat daar nie ander ouens is wat dit ook, en dalk beter, kan doen nie).

thanks Jacques ! I'll take the compliment ....
its nice to be appreciated...
some of you might now who i am by now... i see the Transporter got it !!
 
Offline Hondsekierie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,596
  • Thanked: 44 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #73 on: June 07, 2012, 08:20:56 am »
Seker is ek ok mar stoepit, en dalk was die eerste perd dalk ok biekie wintie,

maar persoonlik respekteer ek 'n ou wat met so 'n groot skoeter op daai plekke kan ry,

wat met so-likke taaiers op sulke plekke ry,

en dan's dit nog eigentlik 'n patterige fiets.

Weet ek nie van die skoeter nie, maar oor jou ry-vermoŽ sÍ ek maklik "AMAZING"

(En daarmee sÍ ek nie dat daar nie ander ouens is wat dit ook, en dalk beter, kan doen nie).

thanks Jacques ! I'll take the compliment ....
its nice to be appreciated...
some of you might now who i am by now... i see the Transporter got it !!

Vraag is of ons regtig belangstel in wie jy is :imaposer:

Slaat my met n nat waslap asb :bootyshake:
ďThere is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 
Offline Mean469

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 88
  • Those who can...DO !
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #74 on: June 07, 2012, 08:33:37 am »
Seker is ek ok mar stoepit, en dalk was die eerste perd dalk ok biekie wintie,

maar persoonlik respekteer ek 'n ou wat met so 'n groot skoeter op daai plekke kan ry,

wat met so-likke taaiers op sulke plekke ry,

en dan's dit nog eigentlik 'n patterige fiets.

Weet ek nie van die skoeter nie, maar oor jou ry-vermoŽ sÍ ek maklik "AMAZING"

(En daarmee sÍ ek nie dat daar nie ander ouens is wat dit ook, en dalk beter, kan doen nie).

thanks Jacques ! I'll take the compliment ....
its nice to be appreciated...
some of you might now who i am by now... i see the Transporter got it !!

Vraag is of ons regtig belangstel in wie jy is :imaposer:

Slaat my met n nat waslap asb :bootyshake:

ha ha.. thats funny cause i was thinking the same about you !
 
Offline Mean469

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 88
  • Those who can...DO !
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #75 on: June 07, 2012, 08:39:14 am »
Seker is ek ok mar stoepit, en dalk was die eerste perd dalk ok biekie wintie,

maar persoonlik respekteer ek 'n ou wat met so 'n groot skoeter op daai plekke kan ry,

wat met so-likke taaiers op sulke plekke ry,

en dan's dit nog eigentlik 'n patterige fiets.

Weet ek nie van die skoeter nie, maar oor jou ry-vermoŽ sÍ ek maklik "AMAZING"

(En daarmee sÍ ek nie dat daar nie ander ouens is wat dit ook, en dalk beter, kan doen nie).

thanks Jacques ! I'll take the compliment ....
its nice to be appreciated...
some of you might now who i am by now... i see the Transporter got it !!

Vraag is of ons regtig belangstel in wie jy is :imaposer:

Slaat my met n nat waslap asb :bootyshake:

ha ha.. thats funny cause i was thinking the same about you !

Now i see why the guys i talk to dont want to post anymore, its just a bitch slapping match ALL THE TIME !!
Very Mature site... All i wanted to do was express how nice the triumph was on its 1st outride into new territory (read my 1st post again ) and the 1st reply i get is sarcasm ... NICE GUYS !!!
really making the ADV crowd very welcome on this forum
thanks to those who actually mailed back with constructive critisism and questions !
to the others....GROW UP !
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,430
  • Thanked: 2217 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #76 on: June 07, 2012, 08:41:52 am »

So you have one confirmed fan........the Transporter!! :imaposer:
Look, maybe you are a good rider, maybe not, but the pictures you posted of your Explorer in "deep" sand, well that's not deep sand, so please excuse us saying so.
Please do not take offence though, I have taken a lot of flak for doing exactly what was done on here, that is pointing out that things have to be kept real. Truth is that bikes like the Explorer, GS800, 950/990 KTM's will always be terrible in sand.
 
Offline Herman24

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 615
  • Thanked: 4 times
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #77 on: June 07, 2012, 08:44:08 am »
 :happy1:
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,430
  • Thanked: 2217 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #78 on: June 07, 2012, 08:45:05 am »
Seker is ek ok mar stoepit, en dalk was die eerste perd dalk ok biekie wintie,

maar persoonlik respekteer ek 'n ou wat met so 'n groot skoeter op daai plekke kan ry,

wat met so-likke taaiers op sulke plekke ry,

en dan's dit nog eigentlik 'n patterige fiets.

Weet ek nie van die skoeter nie, maar oor jou ry-vermoŽ sÍ ek maklik "AMAZING"

(En daarmee sÍ ek nie dat daar nie ander ouens is wat dit ook, en dalk beter, kan doen nie).

thanks Jacques ! I'll take the compliment ....
its nice to be appreciated...
some of you might now who i am by now... i see the Transporter got it !!

Vraag is of ons regtig belangstel in wie jy is :imaposer:

Slaat my met n nat waslap asb :bootyshake:

ha ha.. thats funny cause i was thinking the same about you !

Now i see why the guys i talk to dont want to post anymore, its just a bitch slapping match ALL THE TIME !!
Very Mature site... All i wanted to do was express how nice the triumph was on its 1st outride into new territory (read my 1st post again ) and the 1st reply i get is sarcasm ... NICE GUYS !!!
really making the ADV crowd very welcome on this forum
thanks to those who actually mailed back with constructive critisism and questions !
to the others....GROW UP !

Where's your humour now? :peepwall: :pot:, just hang around, this is how it goes here, but a better bunch of guys and girl or two you will not find anywhere.
 
Offline GSLaaitie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,169
  • Thanked: 7 times
Re: 1200 Eplorer in thick sand!!! AMAZING!!!
« Reply #79 on: June 07, 2012, 08:53:20 am »
Seker is ek ok mar stoepit, en dalk was die eerste perd dalk ok biekie wintie,

maar persoonlik respekteer ek 'n ou wat met so 'n groot skoeter op daai plekke kan ry,

wat met so-likke taaiers op sulke plekke ry,

en dan's dit nog eigentlik 'n patterige fiets.

Weet ek nie van die skoeter nie, maar oor jou ry-vermoŽ sÍ ek maklik "AMAZING"

(En daarmee sÍ ek nie dat daar nie ander ouens is wat dit ook, en dalk beter, kan doen nie).

thanks Jacques ! I'll take the compliment ....
its nice to be appreciated...
some of you might now who i am by now... i see the Transporter got it !!

So you have one confirmed fan........the Transporter!! :imaposer:
Look, maybe you are a good rider, maybe not, but the pictures you posted of your Explorer in "deep" sand, well that's not deep sand, so please excuse us saying so.
Please do not take offence though, I have taken a lot of flak for doing exactly what was done on here, that is pointing out that things have to be kept real. Truth is that bikes like the Explorer, GS800, 950/990 KTM's will always be terrible in sand.

Where's your humour now? :peepwall: :pot:, just hang around, this is how it goes here, but a better bunch of guys and girl or two you will not find anywhere.

Jissie, Oom Dan. Dit is die meeste wat ek al met jou saamgestem het. Wat ek hier gelees het was niks sleg teen die mens nie, net oor die belofte van dik sand.
Beer isn't the answer. It's the question. The answer, is Yes!

True story