Re: HP2 at BMW Eco challenge 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fenderbender

Race Dog
Joined
Oct 7, 2006
Messages
4,069
Reaction score
261
Bike
BMW R1200GS Adventure
Weet nie of julle gesien het nie , maar daars n poging om meeste van die HP's bymekaar te kry by die Eco Challenge , 18 Okt. , Clocolaan .

Siende die Eco nou weer die vorm begin aanneem van vroeerjare se GS Challenges , reken ek dis n goeie geleentheid om die paar oorblywende HP's bymekaar te kry .

Komaan manne , dis 1 naweek opsy gesit vir die jaar . Kan nie so moeilik wees om darem teminste 20 bymekaar te kry nie , ek hoop vir meer .

Sit jou naam op hier as jy bereid is om deel te wees hiervan . Soos ek gesê het, ek wil niemand se tyd en geld mors nie , so as ons 20 name kan kry  gaan ons voort , anders los ons dit vir n ander keer .

Hel man , kom ons kry die ysters n slag bymekaar !!
 
Top