Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wupperthal  (Read 1595 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Wupperthal
« on: September 16, 2007, 07:55:46 pm »

Dit was een van ons vriendekring se eerste bike-naweke weg. Twee weke voor die tyd was alles al gepak en reg. Daar moet 'n bakkie saam! Dis vir die proviand :occasion14:

Ons het die Saterdag oggend so 7:00am mekaar by Aan De Doorns Wynkelder gekry. Die weer het gedruig en wou net-net begin reen. Op Worcester besluit die een biker, die pad lyk nie lekker nie, gaan maar saam met die bakkie ry.  Dink dit was maar haar senuwees wat gelol het. ???

So spring ons span in die pad, Ceres toe met die bakkie op ons hakke. In Ceres aan gekom is die bakkie skoonveld. Na 10min, wie ry Ceres in, BMW GS650F met mev bo-op en bakkie kom agter na. Die rede," toe julle so voor ons uit ry, lyk dit te lekker. Draai om Stevan, ek soek my bike."

Ceres in die Spur gebreakfast , Prince Alfred Hamlet deur, Gydo Pass uit tot bo Op-Die-Berg. Toe is dit die grond pad Wupperthal toe.


As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Re: Wupperthal
« Reply #1 on: September 16, 2007, 08:12:39 pm »

Jammer oor die paar dele, it is the "law"

Die eerste gedeelte van die pad is mooi, harde pad met 'n paar lelike draaie en 'n paar lekker bulte om te speel. Dan gaan hy oor in 'n twee spoor paadjie, kop hou as jy wil speel. Die natuur is pragtig, twee of drie waterstroompies, ou huise en kyk tog uit vir ander wat ook die natuurskoon wil geniet.

Esebank is 'n oogknip groot. Naweke is daar baie mense wat jou wil help en rigting aanwys. Baie jolig.

Wupperthal is klein. Petrol kan jy kry, net 5 liter want hulle weet nie wanner die mense wee kom aflaai nie. Daar is so 'n resturant,jie waar jy darm jou dors kan les.
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 3 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: Wupperthal
« Reply #2 on: September 16, 2007, 08:24:15 pm »
Nice man. Dit lyk lekker!  8)
 

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Re: Wupperthal
« Reply #3 on: September 16, 2007, 08:26:46 pm »
Dis die laaste gedeelte.

Wupperthal se geskiedenis ken ek nie goed nie, maar die gedug van die bergaans veer, hom ken ek nou. Ons is daar weg, Clanwilliam se kant toe. Engels man se graf verby Travellers Rest toe.

Gelukkig is een van ons familie van Jas en kry ons toe slaap-plek. Steve, dis glo een of ander sanger tree glo op, op 'n buurplaas. Lekker gebraai en gekuier die aand. Volgende oggend is ons Pakhuis Pass oor, Leipold gaan groet en in Clanwillieam gaan eet. Jas se vrou, Ester, het 'n baie mooi gastehuis reg oor die hotel. Daar klaar toe kom ons huis toe.
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline Joyride

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Western Cape
  • Posts: 678
  • It's only a flesh wound
Re: Wupperthal
« Reply #4 on: September 16, 2007, 08:27:28 pm »
Baie mooi omgewing. Nog net met 4x4 gedoen daarlangs. Nice fotos.
4 wheels moves the body, 2 wheels moves the soul

STELLENBERG, CAPE TOWN

Kawasaki KLR600; Yamaha XT250
 

Offline Temik

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 117
  • Riebeek-Wes
Re: Wupperthal
« Reply #5 on: September 16, 2007, 11:02:14 pm »
Lekker trip,mooi wereld daai!
990 R
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 68 times
  • Ride to ride again
Re: Wupperthal
« Reply #6 on: September 17, 2007, 07:10:56 am »
Lekker lekker..... ;)
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

BigEd

  • Guest
Re: Wupperthal
« Reply #7 on: September 17, 2007, 10:57:48 am »

Ceres in die Spur gebreakfast , Prince Alfred Hamlet deur, Gydo Pass uit tot bo Op-Die-Berg. Toe is dit die grond pad Wupperthal toe.


Stunning trip. Nog nooit met bike gedoen nie - net trap fiets (in my jong en jukkerige jeag - drank) en cages. Kan sweer ek het al wiele geruil op foto ...270.jpg - nie goeie dag nie.

Kan ek roete check?

- Net verby Op-die-berg regs
- Verby Grootriver
- Verby Sederberg Oase (ou Gerrit Karsten nog daar?)
- Reguit aan oor berg waar die pad links draai Clanwilliam toe (Matjies Rivier - Wynand du Toit het daar geboer)

Ek beplan so 'n trip voor dit te warm raak (Oktober se kant - seker al te laat). Her gereld daar by die Oase gebly - in die klein wit huisie lanksaan in winter. Kouer as 'n h**r se hart maar die swart stoof help.

Nice trip en beter report.
 

Offline growweblaar

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,765
  • Thanked: 16 times
  • Somerset West
Re: Wupperthal
« Reply #8 on: September 17, 2007, 11:57:14 am »
Nice! Ek wil ook nog hierdie trippie doen.

Daai laaste foto is baie mooi  8)
 

Offline Doringboom

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 610
  • Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg!
Re: Wupperthal
« Reply #9 on: September 17, 2007, 01:22:30 pm »
Dis 'n sonde om in 'n kantoor te moet sit terwyl jy sien watse paaie en plekke daar buite is >:D Dankie. Oulike kiekies.
Ouskool is koel.
 

Offline ROOI

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,339
  • Thanked: 23 times
  • KTM 990 S KTM 500 EXC AKA Red Rider
Re: Wupperthal
« Reply #10 on: September 17, 2007, 03:54:10 pm »
went there in october have to go back there some-day
FTS
 

Offline wino

  • Old Boys Club
  • Race Dog
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,576
  • Thanked: 1 times
Re: Wupperthal
« Reply #11 on: September 17, 2007, 08:41:43 pm »
lovely stuff! can't get enough of that area
 

Offline Groenie

  • Forum Vendor
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,939
  • Thanked: 72 times
  • Ons gaan nou ry
Re: Wupperthal
« Reply #12 on: September 17, 2007, 09:46:14 pm »
I like this pic!



Bliksem, ek wil sommer op Groenie spring en gaan ry!!

Don't look back, that's not where you're going.
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 68 times
  • Ride to ride again
Re: Wupperthal
« Reply #13 on: September 18, 2007, 07:17:59 am »
I like this pic!



Bliksem, ek wil sommer op Groenie spring en gaan ry!!

Groenie

I will take you there and show you the whole area etc but then you have to leave at least 3 days ahead of me.... >:D ;D ;D
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline Trackz

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 74
    • ExtraordinaryMindsConsulting
Re: Wupperthal
« Reply #14 on: September 18, 2007, 02:41:04 pm »
Baie mooi. Laasjaar bergfiets wedren in die area gedoen, dink dis dalk makliker op iets met 'n motor in.
No ATGATT, no RIDE!
 

Offline Hydr8

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 279
  • The Power of Gas...
Re: Wupperthal
« Reply #15 on: October 01, 2007, 02:46:12 pm »
We rode through there on the GSC and the area around there absolutely awesome. Some tricky roads and beautiful passes. Nice rock pools to swim etc as well.
KTM 1190 R Adventure
KTM 300/KDX 200
Triumph Speed Triple 1050/MV Agusta 1000 F4R 
Honda CBR600RR Track Bike
Life is a journey not a destination, enjoy the ride.
 

Offline LuckyStriker

  • Stealthy Camper
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,158
  • Thanked: 13 times
  • Bellville Rock City
    • LuckyStriker's Blog
Re: Wupperthal
« Reply #16 on: October 01, 2007, 03:48:54 pm »
Bakgat!
 

Offline GO GIRL

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,512
Re: Wupperthal
« Reply #17 on: October 03, 2007, 07:19:06 am »
The Cedarberg always remains an awsum trip - Wupperthal really brings you back to reality definitely a redo trip - stunning photos :) :)Will have to get out of PTA asp.
 

Offline Boertjie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,202
  • The older I get, the faster I used to be!!
Re: Wupperthal
« Reply #18 on: October 03, 2007, 07:56:41 am »
Why do we not organise a WD weekend out doing those roads? Leave Saturday morning early and be back late Sunday? I am keen to do something like that... maybe last weekend of October, first weekend of November (just before the bash).

Ex lus.
Dagaty!!!
Boertjie weg.

BMW R1200GS, Honda Varadero XL1000V