Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Fatal accident near malibongwe  (Read 10905 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,501
  • Thanked: 26 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #60 on: July 02, 2012, 10:06:47 pm »
My dear friend, read the eyewitness account again, yes the biker was speeding, and yes, he was in the emergency lane. Consider one question; does he deserve to have died for this? Because if the woman in the car did only one small thing, incidentally required for her to have done by law, that is to have looked into her rearview mirror BEFORE swerving, this father/brother/uncle/boyfriend/friend would have been alive still.
So I stand by what I said, I hope her conscience drives her fucked-up. For she would have taken out any of us even in the right lane, because she is one of the many claiming; "sorry, I did not see you"

Danie, sorry. Daai "ons arme bikers is onskuldige victims van vrouens" werk nie.

Daai ou was onwettig op 'n plek waar hy nie mag gewees het nie. So of die vrou nou gekyk het of nie, is eintlik irrelevant.

Kom ek stel dit so: As my vrou op die N1 ry en almal voor haar rem dat die bande rook en sy moet kies tussen vasry in 'n vragmotor of uitswaai en 'n biker tref wat onwettig verbysteek... dan gaan ek jammer voel vir die biker wat die wet verbreek het. Maar ek gaan bly wees my vrou is okay.

Komaan, dink verder as jou neus en die geykte, kortsigtige "ons bikers" paradigma. Dis soos mense wat nie wil he motors moet hulle ligte aanskakel nie (ten spyte van oorweldigende studies wat die waarde daarvan bevestig in verskeie lande) "omdat dit bikers minder opsigtelik maak". WDF?!! Hoeveel padgebruikers (as 'n persentasie) is bikers? Dalk, net dalk, as bikers besef dat hulle ook padgebruikers soos almal anders is, sal minder van hulle in aanmerking kom vir die Darwin Awards. Common sense - she is not so common after all...

Nee fok man. Dis mos soos mense wat hulle honde na ander mense se woonbuurte vat om op hulle strande te gaan kak en dan verontwaardig is as 'n bergie op hulle eie voorstoep kak.

Hoekom ek jou so baie like  :thumleft:
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 
Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,837
  • Thanked: 827 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #61 on: July 02, 2012, 10:09:19 pm »
Jaco, ek voel vir daai biker net so min soos ek vir daai HP2 van jou voel, en dit is fokkol :mwink:, en ek stem saam, as die vrou moes uitswaai in n noodgeval, en hier sit ta onwettiglik op sy bike in die EL, dan moet hy nou seker maar vrek. Maar kyk die ding mooi, die ongeluk is NIE veroorsaak deur n ou wat in die EL gery het nie, die ongeluk is veroorsaak deur n bestuurder wat NAGELAAT het om haar spieels te raadpleeg voordat sy van bane verander het. Sou ook graag wou hoor waarom sy onwettig opgetree het duer in di EL in te wil draai?
 
Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,837
  • Thanked: 827 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #62 on: July 02, 2012, 10:18:04 pm »
Die groot oordenking?
 
Offline Jacko

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Hildebrand & Wolfmuller (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,108
  • Thanked: 2 times
  • "Don't be a hater, yo." Riaan Cruywagen
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #63 on: July 02, 2012, 11:09:38 pm »
Jaco, ek voel vir daai biker net so min soos ek vir daai HP2 van jou voel, en dit is fokkol :mwink:, en ek stem saam, as die vrou moes uitswaai in n noodgeval, en hier sit ta onwettiglik op sy bike in die EL, dan moet hy nou seker maar vrek. Maar kyk die ding mooi, die ongeluk is NIE veroorsaak deur n ou wat in die EL gery het nie, die ongeluk is veroorsaak deur n bestuurder wat NAGELAAT het om haar spieels te raadpleeg voordat sy van bane verander het. Sou ook graag wou hoor waarom sy onwettig opgetree het duer in di EL in te wil draai?

Danie, as sy uitgeswaai het om 'n ongeluk te vermy en 'n bike getref het wat gery het waar hy nie mag gery het nie... wie dink jy was die twatwaffle?

Onthou, ons praat hier van 'n amperse refleks-aksie. En... belangriker nog: Sy't nie "van baan verander nie". Sy't uitgeswaai om 'n ongeluk te vermy. In 'n noodbaan in waar daar nie veronderstel is om voertuie te wees nie. Maar, soos jy nie weet nie, ry daar baie ouens in Gauteng elke dag daai paaie asof dit 'n "reserved for bikers" baan is.

Die "ongeluk" (en wanneer jy gevorderde bestuurskursusse doen, sal hulle jou vertel daar is nie iets soos " 'n ongeluk" nie, net nalatigheid of "an act of God/Beelzebub/Flying Spaghetti Monster") was dus nie 'n "ongeluk" nie. Net 'n biker wat dood is omdat hy gery het waar hy nie mag gery het nie.

Daar is NIKS onwettig daaraan om uit te swaai om 'n botsing te vermy nie. Nou moet jy ook relatiewe snelhede in ag neem. Se nou maar die ou doen 80 terwyl die motors 40 doen? Dan is hy heeltemal te vinnig.

Ek ken 'n man wat so in sy fuck you in gery is naby Kyalami so paar jaar terug. Wie se skuld? Sy eie.

Jammer, maar solank as wat ons nie erken dat bikers in baie gevalle hulle eie kak boek nie, gaan hierdie goed aanhou gebeur.

FFS, ons is mos nie ANC-tipes nie?!! Ons kan immers die oorsaak-gevolg-korrelasie snap. Of oorskat ek die manne se intellek?  ???
« Last Edit: July 02, 2012, 11:13:41 pm by Jacko »
"The test of a man is not the forum nor the field; not the marketplace nor the amen corner, but at his own fireside. There he lays aside his mask, and you may judge whether he be imp or angel, king or cur, hero or humbug." -  William Cowper Brann
 
Offline White Rhino

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,918
  • Thanked: 2 times
  • Save the White Rhino
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #64 on: July 03, 2012, 05:36:43 am »
With Jaco on this one - a life was lost - sadness and condolences aside, the very least we can do is learn something from it.

Sparro, thanks bud; through your eyes and heart, we've also "seen" the accident and shared in the attempted revival - I've travelled that section often and I've been guilty of using the emergency lane, but I've been under no illusion that I had any special rights - I know that many drivers don't look out on that side.

The driver will be scarred for life for having made a split second decision for swerving right - granted she didn't look, but sometimes those reactions are made without deduction but more knee jerk - does a life need to be exchanged for such a brief moment - not at all;  the line between life and death draws narrow when you share the space between cars.

I'd rather have a full bottle in front of me than a full frontal lobotomy
Nothing clears the head like a throttle twisted and the fresh air on the tip of the nose

Beta 300RR, WR450 Rallye, KTM990 Adv, HP2, HPN635, 1200GS LC
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,122
  • Thanked: 74 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #65 on: July 03, 2012, 05:52:17 am »
My opinie is die ongeluk veroorsaak deur n vrou wat van baan verander het/uitgeswaai om watter rede ookal sonder om te kyk of dit veilig is om so te doen. Ek is anti lane splitting en in noodbane ry myself en kan n persentasie van die skuld seker deur die biker gedra word. Vir my die oorheersende faktor in die geval is die feit dat die vrou n manouver uitgevoer het sonder om te kyk of dit veilig is om te doen. n Vinnige blik in die speeltjie van haar en sou hierdie biker nog miskien geleef het.
Ek moet ook wonder net voor sy uitgeswaai het vir verkeer wat voor haar stop. Waar was haar aandag en following distance dat sy nie betyds kon stop binne haar baan op so n relatief lae spoed  nie?
Die biker klink nie vir my of hy defensief gery het nie. So ek sou dink altwee het n persentasie skuld in die geval. Iets wat die nalatige voertuig bestuurder kon verhoed het en so ook die roekelose rystyl van die biker.
Ek wonder of ons tragiese verkeers situasie nie mense "forseer" om bikes in druk verkeer te ry wat nie die ondervinding/saaltyd het vir dit nie.

RIP biker
« Last Edit: July 03, 2012, 05:58:36 am by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline Dwerg

Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #66 on: July 03, 2012, 06:37:04 am »

Watse deel van die biker was in die verkeerde plek verstaan jy nie? As jy links van die pad af swaai om 'n hond te vermy, kyk jy eers in jou blinde kol om te sien of daar 'n Porsche op die grond langs die pad aan kom om sodoende seker te maak dis veilig? Fok tjom word wakker
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline Jacko

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Hildebrand & Wolfmuller (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,108
  • Thanked: 2 times
  • "Don't be a hater, yo." Riaan Cruywagen
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #67 on: July 03, 2012, 06:47:54 am »
My opinie is die ongeluk veroorsaak deur n vrou wat van baan verander het/uitgeswaai om watter rede ookal sonder om te kyk of dit veilig is om so te doen. Ek is anti lane splitting en in noodbane ry myself en kan n persentasie van die skuld seker deur die biker gedra word. Vir my die oorheersende faktor in die geval is die feit dat die vrou n manouver uitgevoer het sonder om te kyk of dit veilig is om te doen. n Vinnige blik in die speeltjie van haar en sou hierdie biker nog miskien geleef het.
Ek moet ook wonder net voor sy uitgeswaai het vir verkeer wat voor haar stop. Waar was haar aandag en following distance dat sy nie betyds kon stop binne haar baan op so n relatief lae spoed  nie?
Die biker klink nie vir my of hy defensief gery het nie. So ek sou dink altwee het n persentasie skuld in die geval. Iets wat die nalatige voertuig bestuurder kon verhoed het en so ook die roekelose rystyl van die biker.
Ek wonder of ons tragiese verkeers situasie nie mense "forseer" om bikes in druk verkeer te ry wat nie die ondervinding/saaltyd het vir dit nie.

RIP biker

Watse deel van die biker was in die verkeerde plek verstaan jy nie? As jy links van die pad af swaai om 'n hond te vermy, kyk jy eers in jou blinde kol om te sien of daar 'n Porsche op die grond langs die pad aan kom om sodoende seker te maak dis veilig? Fok tjom word wakker
+1000

Dwerg, jou moeilike etter!  :laughing4:
"The test of a man is not the forum nor the field; not the marketplace nor the amen corner, but at his own fireside. There he lays aside his mask, and you may judge whether he be imp or angel, king or cur, hero or humbug." -  William Cowper Brann
 
Offline Hakbos

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Northern Cape
  • Posts: 335
  • Thanked: 2 times
  • Bikes....dis blykbaar in die bloed
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #68 on: July 03, 2012, 06:53:47 am »
Die feit van die saak is dat dit heeltemal te maklik is om bestuurlisensies, vir 'n cage of bike, in SA te kry of te koop of sommer sonder 'n lisensie te ry.  :patch:
Honda XR 500R - Sold
BMW 650 - Sold
KLR 650 - Sold
Transalp XL700V - Sold
BMW F800GS  The wild dogs cry out in the night As they grow restless longing for some solitary company  - Toto-
 
Offline Kenisis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 1,482
  • Dubai
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #69 on: July 03, 2012, 07:10:15 am »
Hi there Guys. The fact remains that one person is dead. There are many what if`s that can be debated about who is right or who is wrong. Irrespective of what we all debate here I garuantee that that poor woman will be shattered from some time to come. Please bear in mind she did not wake up in the morning and decided that it was a great day to go and kill a Biker no body does that when they have an accident.

Just to Clarify

Accident

ac·ci·dent   /ˈæksɪdənt/ Show Spelled[ak-si-duhnt] Show IPA
noun

 an undesirable or unfortunate happening that occurs unintentionally and usually results in harm, injury, damage, or loss; casualty; mishap: automobile accidents

I lost a very good friend of mine on Hans Strydom and Witkoppen 8 years ago. All becuase some f*&^ Head left montecasino after an all nighter of gambling and he jumped a red light. Bikes and cars in those situations dont mix well. I was angry for a while but then when things settle and you realise that the guy made a stupid mistake and well our mate is gone! We accept that there is nothing that we can do to change it. We all had the what if`s, What if i had ridden with that morning? I too may be dead. What if We stopped him from riding on that day? It could of happened on any other day!

I think that the most important thing to remember here is that it is a jungle out there and you have to be very careful. Routine and complacency will kill you on a bike. You need to be awake.

Sparro you are a great Gentleman. Thank you for stopping and trying your best with the CPR. At least you gave the guy a fighting chance!

RIP to the rider and condolences to the family.
2012 KTM 990 Adventure
2015 KTM Rally Replica
2016 Husqvarna FE 450
2017 Husqvarna FC 450
 
Offline RogerL

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 313
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #70 on: July 03, 2012, 07:12:14 am »
I travel that road every day and believe me the fast lane bull whips like you cannot believe - sometimes you are just accelerating to keep up with the car in front of you and you have to pile onto the brakes in a big way.  I make a point of staying 3 secs behind the car in front and on a few occasions have stood on the brakes and wondered if I will stop in time.

Driving along there today - bikers in the emergency lane.  Not that the fast lane was even full or slowing down.  And then there was the toss who wanted to do 160 and used the emergency lane for overtaking after tailgating the cars in the fast lane.  Best of all was when he would swerve back in front of the car and just miss the car's bumper to prove his point.  Good thinking!  Darwin has a place for you too.  So the emergency lane has become a bike lane and f@ck all of you in your cars.  Just because the Metro do not stop you does not make it legal.

The explanation is quite simple - selfishness.  Me and myself are too important to follow the law and we will do what we want to on the road.  And first they must catch me to prosecute me because I have no numberplate on my bike!  It is unfortunately the common attitude around Joburg these days and as Jacko rightly said, you cannot imagine how many bikers are riding in the emergency lanes on the freeways.  In fact, probably more than the number of taxis...how bad is that.

With regards to the woman not looking and whatever other BS springs to mind to blame her - swerving is an instant reflex so it is hardly likely that you plan it to make sure that the emergency lane bikers have passed.  You respond in fractions of a second.

That section of road is notorious for motorbike accidents with fatalities, always a few deaths every year along there.
 
Offline RogerL

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Gauteng
  • Posts: 313
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #71 on: July 03, 2012, 07:23:54 am »
Hi there Guys. The fact remains that one person is dead. There are many what if`s that can be debated about who is right or who is wrong. Irrespective of what we all debate here I garuantee that that poor woman will be shattered from some time to come. Please bear in mind she did not wake up in the morning and decided that it was a great day to go and kill a Biker no body does that when they have an accident.

Just to Clarify

Accident

ac·ci·dent   /ˈæksɪdənt/ Show Spelled[ak-si-duhnt] Show IPA
noun

 an undesirable or unfortunate happening that occurs unintentionally and usually results in harm, injury, damage, or loss; casualty; mishap: automobile accidents

I lost a very good friend of mine on Hans Strydom and Witkoppen 8 years ago. All becuase some f*&^ Head left montecasino after an all nighter of gambling and he jumped a red light. Bikes and cars in those situations dont mix well. I was angry for a while but then when things settle and you realise that the guy made a stupid mistake and well our mate is gone! We accept that there is nothing that we can do to change it. We all had the what if`s, What if i had ridden with that morning? I too may be dead. What if We stopped him from riding on that day? It could of happened on any other day!

I think that the most important thing to remember here is that it is a jungle out there and you have to be very careful. Routine and complacency will kill you on a bike. You need to be awake.

Sparro you are a great Gentleman. Thank you for stopping and trying your best with the CPR. At least you gave the guy a fighting chance!

RIP to the rider and condolences to the family.

Agreed 100% - nobody leaves home in the morning with the intention of killing someone on the freeway.

At the end of the day, our decisions determine our well being, not the other person's.  You choose to drive a bike,  then drive to stay alive.  Don't rely on the other roadusers to avoid you.
 
Offline JVR

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: North West
  • Posts: 1,186
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #72 on: July 03, 2012, 07:28:29 am »
RIP. :'(

Wat my egter verstom is Danie se opmerking oor die vrou,my fok dieselfde ou wat wil spietkop speel in die "Fast lane hugger" saga.
Die ou op die bike was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd,hoe sad dit ook al mag wees.
Ek voel vir die vrou net soos ek vir die familie en vriende van die biker voel.....HARTSEER.

Life's not short,it is the longest thing you'll ever do.
 
Offline SmokenFly

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 649
  • I Ride for the freedom it gives me
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #73 on: July 03, 2012, 07:43:42 am »
I was on an Orange Tiger Lane splitting, I did not see the accident happen and i did not stop as there were already too many vehicles stopped and I would not have know what to do in the situation anyway, Sparro i take my hat off to you for stopping, weldone your a good man.

I did however see you guys come past in the emergency lane and thought to myself if a car swerves to miss you and hits me im gonna be pissed off! it is not the right place to be riding, i have had 2 or 3 cars swerve as they are not expecting a bike to scare the crap out of them passing them in the emergency lane they swerve just a little but enough to scare the crap out of me lane splitting.

Please dont do it guys
 
Offline alanB

  • Vendors
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,769
  • Thanked: 10 times
    • www.extinction.co.za
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #74 on: July 03, 2012, 07:55:25 am »
Hi there Guys. The fact remains that one person is dead. There are many what if`s that can be debated about who is right or who is wrong. Irrespective of what we all debate here I garuantee that that poor woman will be shattered from some time to come. Please bear in mind she did not wake up in the morning and decided that it was a great day to go and kill a Biker no body does that when they have an accident.

Just to Clarify

Accident

ac·ci·dent   /ˈæksɪdənt/ Show Spelled[ak-si-duhnt] Show IPA
noun

 an undesirable or unfortunate happening that occurs unintentionally and usually results in harm, injury, damage, or loss; casualty; mishap: automobile accidents

I lost a very good friend of mine on Hans Strydom and Witkoppen 8 years ago. All becuase some f*&^ Head left montecasino after an all nighter of gambling and he jumped a red light. Bikes and cars in those situations dont mix well. I was angry for a while but then when things settle and you realise that the guy made a stupid mistake and well our mate is gone! We accept that there is nothing that we can do to change it. We all had the what if`s, What if i had ridden with that morning? I too may be dead. What if We stopped him from riding on that day? It could of happened on any other day!

I think that the most important thing to remember here is that it is a jungle out there and you have to be very careful. Routine and complacency will kill you on a bike. You need to be awake.

Sparro you are a great Gentleman. Thank you for stopping and trying your best with the CPR. At least you gave the guy a fighting chance!

RIP to the rider and condolences to the family.

+1, agree 100%

If we are honest any of us could have made the same mistake if we were the driver of the car.

You don't expect someone over taking you in the emergency lane, no matter what anyone says!

If you insist on riding there and then get taken out, its no use whining afterwards (if you still can)!

I feel just as sorry for that poor woman who made an innocent mistake that will haunt her for the rest of her life, as the poor deceased biker and his family.

Husqvarna '09 610TE - Great Bike!

I just finished a SciFi novel Extinction: Task Team, download the preview.
 
Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,837
  • Thanked: 827 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #75 on: July 03, 2012, 08:01:18 am »
Even if the woman swerved to avoid an "accident", it was still because she was not keeping a safe distance from the vehicle in front of her, or her attention was not where it should have been.
Take this scenario; the biker is in the right lane, on a unlicensed motorcycle, and the same "sorry did not see you" driver turns in front of him, how on heaven's earth would the fitment of a license disc have avoided her recklessness? The biker on a unlicenced bike should not have been on the road, yet the law finds that a separate issue, and not detracting from the car driver's fault.
WTF dos it help you she swerved to avoid hitting the guy in front of her because she was obviously TAILGATING, and she kills a biker???? Rather ram the guy in front, but aaah yes then she would have been the guilty party.
What if there was an ambulance in the emergency lane, racing to a serious accident scene, and she writes them all off?
JVR, ek weet die biker was onwettig in die noodlaan, so in jul opinie is hy nou voelvry?
My probleem met die saak is die talle gevalle waar bikers doodgery word omdat motoriste van baan/rigting verander sonder om te kyk, en sonder om aan te wys. Geen padstelsel kan werk op so n manier nie.
En onthou Jacko, as jou vrou op enige pad moet rem sodat die rook by haar wiele uitkom, dan is dit omdat sy te na aan voorste verkeer was. Niks anders nie. Hier glo niemand mos in volgafstande nie. Stuur haar op jou gevorderde kursus.
 
Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,837
  • Thanked: 827 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #76 on: July 03, 2012, 08:05:17 am »
My opinie is die ongeluk veroorsaak deur n vrou wat van baan verander het/uitgeswaai om watter rede ookal sonder om te kyk of dit veilig is om so te doen. Ek is anti lane splitting en in noodbane ry myself en kan n persentasie van die skuld seker deur die biker gedra word. Vir my die oorheersende faktor in die geval is die feit dat die vrou n manouver uitgevoer het sonder om te kyk of dit veilig is om te doen. n Vinnige blik in die speeltjie van haar en sou hierdie biker nog miskien geleef het.
Ek moet ook wonder net voor sy uitgeswaai het vir verkeer wat voor haar stop. Waar was haar aandag en following distance dat sy nie betyds kon stop binne haar baan op so n relatief lae spoed  nie?
Die biker klink nie vir my of hy defensief gery het nie. So ek sou dink altwee het n persentasie skuld in die geval. Iets wat die nalatige voertuig bestuurder kon verhoed het en so ook die roekelose rystyl van die biker.
Ek wonder of ons tragiese verkeers situasie nie mense "forseer" om bikes in druk verkeer te ry wat nie die ondervinding/saaltyd het vir dit nie.

RIP biker

Watse deel van die biker was in die verkeerde plek verstaan jy nie? As jy links van die pad af swaai om 'n hond te vermy, kyk jy eers in jou blinde kol om te sien of daar 'n Porsche op die grond langs die pad aan kom om sodoende seker te maak dis veilig? Fok tjom word wakker

Dwerg, dit is my punt, daagliks bikers in "verkeerde" plekke. Die vrou het uitgeswaai omdat sy nie sou kon stop in die plek wat daar gelaat was tussen haar en die voertuig voor haar nie. Waarom nie? Want niemand in SA glo mos in korrekte volgafstande nie. Of miskien het sy lipstiffie aangesit, en toe stop die dose stommerike voor haar voordat sy klaar gegrimeer het?
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,122
  • Thanked: 74 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #77 on: July 03, 2012, 08:06:56 am »
My opinie is die ongeluk veroorsaak deur n vrou wat van baan verander het/uitgeswaai om watter rede ookal sonder om te kyk of dit veilig is om so te doen. Ek is anti lane splitting en in noodbane ry myself en kan n persentasie van die skuld seker deur die biker gedra word. Vir my die oorheersende faktor in die geval is die feit dat die vrou n manouver uitgevoer het sonder om te kyk of dit veilig is om te doen. n Vinnige blik in die speeltjie van haar en sou hierdie biker nog miskien geleef het.
Ek moet ook wonder net voor sy uitgeswaai het vir verkeer wat voor haar stop. Waar was haar aandag en following distance dat sy nie betyds kon stop binne haar baan op so n relatief lae spoed  nie?
Die biker klink nie vir my of hy defensief gery het nie. So ek sou dink altwee het n persentasie skuld in die geval. Iets wat die nalatige voertuig bestuurder kon verhoed het en so ook die roekelose rystyl van die biker.
Ek wonder of ons tragiese verkeers situasie nie mense "forseer" om bikes in druk verkeer te ry wat nie die ondervinding/saaltyd het vir dit nie.

RIP biker

Watse deel van die biker was in die verkeerde plek verstaan jy nie? As jy links van die pad af swaai om 'n hond te vermy, kyk jy eers in jou blinde kol om te sien of daar 'n Porsche op die grond langs die pad aan kom om sodoende seker te maak dis veilig? Fok tjom word wakker

Ja vriend verseker kyk ek eers in my blindekol voor ek vir enigiets uitswaai. Vir n goeie bestuurder behoort dit net n outomatiese aksie te wees.Nie soseer oor ek bekommerd is oor die porsche nie maar eerder my instink vir self preservasie. Gaan ek dalk om vir n hond uiteswaai nie dalk in veel erger situasie opeindig deur net nie te kyk nie.
Watter deel van dit verstaan jy nie?
Fok tjom is jy wakker  :imaposer:
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,837
  • Thanked: 827 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #78 on: July 03, 2012, 08:12:57 am »
Lees hier; My broer het n motorfiets wat onpadwaardig was vir n toetsrit geneem. By n 4 rigting stop ry n motoris, wat nie gestop het nie, die fiets onder hom uit. Die motoris se skuld, of moes my broer nooit daar gewees het met die onpadwaardige fiets nie?
Wel, die motoris vind toe uit dat die fiets nie padwaardig is nie, en wil toe my broer laat betaal vir skade. Die hof bevind toe dat die ongeluk presies dieselfde sou afloop al het die fiets n PWS gehad, en dat die staat my broer kan dagvaar in n AFSONDERLIKE saak, maar dat die motoris skuldig was.
Die vrou het sonder om te waarsku van rigting verander, en dit het tot die motorfietsryer se dood gely.
 
Offline Dwerg

Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #79 on: July 03, 2012, 08:15:40 am »
My opinie is die ongeluk veroorsaak deur n vrou wat van baan verander het/uitgeswaai om watter rede ookal sonder om te kyk of dit veilig is om so te doen. Ek is anti lane splitting en in noodbane ry myself en kan n persentasie van die skuld seker deur die biker gedra word. Vir my die oorheersende faktor in die geval is die feit dat die vrou n manouver uitgevoer het sonder om te kyk of dit veilig is om te doen. n Vinnige blik in die speeltjie van haar en sou hierdie biker nog miskien geleef het.
Ek moet ook wonder net voor sy uitgeswaai het vir verkeer wat voor haar stop. Waar was haar aandag en following distance dat sy nie betyds kon stop binne haar baan op so n relatief lae spoed  nie?
Die biker klink nie vir my of hy defensief gery het nie. So ek sou dink altwee het n persentasie skuld in die geval. Iets wat die nalatige voertuig bestuurder kon verhoed het en so ook die roekelose rystyl van die biker.
Ek wonder of ons tragiese verkeers situasie nie mense "forseer" om bikes in druk verkeer te ry wat nie die ondervinding/saaltyd het vir dit nie.

RIP biker

Watse deel van die biker was in die verkeerde plek verstaan jy nie? As jy links van die pad af swaai om 'n hond te vermy, kyk jy eers in jou blinde kol om te sien of daar 'n Porsche op die grond langs die pad aan kom om sodoende seker te maak dis veilig? Fok tjom word wakker

Ja vriend verseker kyk ek eers in my blindekol voor ek vir enigiets uitswaai. Vir n goeie bestuurder behoort dit net n outomatiese aksie te wees.Nie soseer oor ek bekommerd is oor die porsche nie maar eerder my instink vir self preservasie. Gaan ek dalk om vir n hond uiteswaai nie dalk in veel erger situasie opeindig deur net nie te kyk nie.
Watter deel van dit verstaan jy nie?
Fok tjom is jy wakker  :imaposer:

As jy in 'n nood situasie waar jy 'n split sekonde het om te reageer eers in jy blinde kol kyk hoop ek van harte dat ek nie in die kar voor jou is nie. Ons praat nie van bane verander hier nie neut