Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Fatal accident near malibongwe  (Read 10910 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,846
  • Thanked: 830 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #80 on: July 03, 2012, 08:17:28 am »
RIP. :'(

Wat my egter verstom is Danie se opmerking oor die vrou,my fok dieselfde ou wat wil spietkop speel in die "Fast lane hugger" saga.
Die ou op die bike was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd,hoe sad dit ook al mag wees.
Ek voel vir die vrou net soos ek vir die familie en vriende van die biker voel.....HARTSEER.

Versigtig wat jy hier praat, onthou in die fast lane hugger saga was ek ook reg. Die hof het beslis dat Taylor nie die wet oortree het nie. Maar julle wil nou soos die ANC kies wanneer die hof reg is, aldan nie?
 
Offline michnus

  • PikiPiki Overland
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Other
  • Posts: 13,073
  • Thanked: 4 times
    • Pikipiki Overland
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #81 on: July 03, 2012, 08:17:57 am »
mag bikers in die EL ry of nie?

niemand voorsien in eenrigting verkeer vloei om eers te kyk vir verkeer in EL lyn as jy moet pad soek waneer jy nood remme moet gebruik nie.

dis hoekom mens NIE in die EL baan ry nie, veral bikers.

Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,846
  • Thanked: 830 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #82 on: July 03, 2012, 08:18:30 am »
My opinie is die ongeluk veroorsaak deur n vrou wat van baan verander het/uitgeswaai om watter rede ookal sonder om te kyk of dit veilig is om so te doen. Ek is anti lane splitting en in noodbane ry myself en kan n persentasie van die skuld seker deur die biker gedra word. Vir my die oorheersende faktor in die geval is die feit dat die vrou n manouver uitgevoer het sonder om te kyk of dit veilig is om te doen. n Vinnige blik in die speeltjie van haar en sou hierdie biker nog miskien geleef het.
Ek moet ook wonder net voor sy uitgeswaai het vir verkeer wat voor haar stop. Waar was haar aandag en following distance dat sy nie betyds kon stop binne haar baan op so n relatief lae spoed  nie?
Die biker klink nie vir my of hy defensief gery het nie. So ek sou dink altwee het n persentasie skuld in die geval. Iets wat die nalatige voertuig bestuurder kon verhoed het en so ook die roekelose rystyl van die biker.
Ek wonder of ons tragiese verkeers situasie nie mense "forseer" om bikes in druk verkeer te ry wat nie die ondervinding/saaltyd het vir dit nie.

RIP biker

Watse deel van die biker was in die verkeerde plek verstaan jy nie? As jy links van die pad af swaai om 'n hond te vermy, kyk jy eers in jou blinde kol om te sien of daar 'n Porsche op die grond langs die pad aan kom om sodoende seker te maak dis veilig? Fok tjom word wakker

Ja vriend verseker kyk ek eers in my blindekol voor ek vir enigiets uitswaai. Vir n goeie bestuurder behoort dit net n outomatiese aksie te wees.Nie soseer oor ek bekommerd is oor die porsche nie maar eerder my instink vir self preservasie. Gaan ek dalk om vir n hond uiteswaai nie dalk in veel erger situasie opeindig deur net nie te kyk nie.
Watter deel van dit verstaan jy nie?
Fok tjom is jy wakker  :imaposer:

As jy in 'n nood situasie waar jy 'n split sekonde het om te reageer eers in jy blinde kol kyk hoop ek van harte dat ek nie in die kar voor jou is nie. Ons praat nie van bane verander hier nie neut

VOLGAFSTANDE!!!! neut.
 
Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,846
  • Thanked: 830 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #83 on: July 03, 2012, 08:20:05 am »
mag bikers in die EL ry of nie?

niemand voorsien in eenrigting verkeer vloei om eers te kyk vir verkeer in EL lyn as jy moet pad soek waneer jy nood remme moet gebruik nie.

dis hoekom mens NIE in die EL baan ry nie, veral bikers.

Probleem is dat NIEMAND eers kyk in enige baan voor hulle rigting verandr nie. Mos lekker in SA.
 
Offline SmokenFly

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 649
  • I Ride for the freedom it gives me
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #84 on: July 03, 2012, 08:20:16 am »
What about the bike lane splitting, and a car swerves to miss a bike in the emergency lane......is it then still ok for bike to be in the EL.

Offline Dwerg

Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #85 on: July 03, 2012, 08:20:25 am »
My opinie is die ongeluk veroorsaak deur n vrou wat van baan verander het/uitgeswaai om watter rede ookal sonder om te kyk of dit veilig is om so te doen. Ek is anti lane splitting en in noodbane ry myself en kan n persentasie van die skuld seker deur die biker gedra word. Vir my die oorheersende faktor in die geval is die feit dat die vrou n manouver uitgevoer het sonder om te kyk of dit veilig is om te doen. n Vinnige blik in die speeltjie van haar en sou hierdie biker nog miskien geleef het.
Ek moet ook wonder net voor sy uitgeswaai het vir verkeer wat voor haar stop. Waar was haar aandag en following distance dat sy nie betyds kon stop binne haar baan op so n relatief lae spoed  nie?
Die biker klink nie vir my of hy defensief gery het nie. So ek sou dink altwee het n persentasie skuld in die geval. Iets wat die nalatige voertuig bestuurder kon verhoed het en so ook die roekelose rystyl van die biker.
Ek wonder of ons tragiese verkeers situasie nie mense "forseer" om bikes in druk verkeer te ry wat nie die ondervinding/saaltyd het vir dit nie.

RIP biker

Watse deel van die biker was in die verkeerde plek verstaan jy nie? As jy links van die pad af swaai om 'n hond te vermy, kyk jy eers in jou blinde kol om te sien of daar 'n Porsche op die grond langs die pad aan kom om sodoende seker te maak dis veilig? Fok tjom word wakker

Ja vriend verseker kyk ek eers in my blindekol voor ek vir enigiets uitswaai. Vir n goeie bestuurder behoort dit net n outomatiese aksie te wees.Nie soseer oor ek bekommerd is oor die porsche nie maar eerder my instink vir self preservasie. Gaan ek dalk om vir n hond uiteswaai nie dalk in veel erger situasie opeindig deur net nie te kyk nie.
Watter deel van dit verstaan jy nie?
Fok tjom is jy wakker  :imaposer:

As jy in 'n nood situasie waar jy 'n split sekonde het om te reageer eers in jy blinde kol kyk hoop ek van harte dat ek nie in die kar voor jou is nie. Ons praat nie van bane verander hier nie neut

VOLGAFSTANDE!!!! neut.

Kom commute bietjie vir 'n week lank tussen JHB en PTA dan praat ons weer
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,124
  • Thanked: 74 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #86 on: July 03, 2012, 08:22:58 am »

My neute vriend  :mwink:
Dit is waarom ek as goeie verantwoordelike bestuurder ter alle tye my volgafstand en spoed aanpas. Hulle noem dit defensive driving
 :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,124
  • Thanked: 74 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #87 on: July 03, 2012, 08:28:04 am »
My opinie is die ongeluk veroorsaak deur n vrou wat van baan verander het/uitgeswaai om watter rede ookal sonder om te kyk of dit veilig is om so te doen. Ek is anti lane splitting en in noodbane ry myself en kan n persentasie van die skuld seker deur die biker gedra word. Vir my die oorheersende faktor in die geval is die feit dat die vrou n manouver uitgevoer het sonder om te kyk of dit veilig is om te doen. n Vinnige blik in die speeltjie van haar en sou hierdie biker nog miskien geleef het.
Ek moet ook wonder net voor sy uitgeswaai het vir verkeer wat voor haar stop. Waar was haar aandag en following distance dat sy nie betyds kon stop binne haar baan op so n relatief lae spoed  nie?
Die biker klink nie vir my of hy defensief gery het nie. So ek sou dink altwee het n persentasie skuld in die geval. Iets wat die nalatige voertuig bestuurder kon verhoed het en so ook die roekelose rystyl van die biker.
Ek wonder of ons tragiese verkeers situasie nie mense "forseer" om bikes in druk verkeer te ry wat nie die ondervinding/saaltyd het vir dit nie.

RIP biker

Watse deel van die biker was in die verkeerde plek verstaan jy nie? As jy links van die pad af swaai om 'n hond te vermy, kyk jy eers in jou blinde kol om te sien of daar 'n Porsche op die grond langs die pad aan kom om sodoende seker te maak dis veilig? Fok tjom word wakker

Ja vriend verseker kyk ek eers in my blindekol voor ek vir enigiets uitswaai. Vir n goeie bestuurder behoort dit net n outomatiese aksie te wees.Nie soseer oor ek bekommerd is oor die porsche nie maar eerder my instink vir self preservasie. Gaan ek dalk om vir n hond uiteswaai nie dalk in veel erger situasie opeindig deur net nie te kyk nie.
Watter deel van dit verstaan jy nie?
Fok tjom is jy wakker  :imaposer:

As jy in 'n nood situasie waar jy 'n split sekonde het om te reageer eers in jy blinde kol kyk hoop ek van harte dat ek nie in die kar voor jou is nie. Ons praat nie van bane verander hier nie neut

VOLGAFSTANDE!!!! neut.

Kom commute bietjie vir 'n week lank tussen JHB en PTA dan praat ons weer

ook waar wat jy se Dwerg
Dit is hoekom ek onder geen omstandighede met my ouderdom en reaksie tye met n bike sal probeer commute nie. Het dit in my jonger dae gedoen maar moet se was nooit n lane splitter en sulke goed nie en ek is na 35 jare biking nog hier. Nie oor ek goeie ryer was nie maar ek het my limitation's geken en altyd gery asof elke kar my wou vrekmaak. Die dop het dinge so n bietjie in grys area by tye laat verval egter  O0
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,846
  • Thanked: 830 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #88 on: July 03, 2012, 08:30:51 am »
Subie, dit is waaroor dit gaan, pas net jou volgafstande aan, en jy hoef nie in noodbane in te ry nie, of rook uit jou bande sien kom nie.

Lees mooi; "die biker het die wet verbreek, maar die vrou het hom doodgery. Of het hy net vanself geval? Hy was wel onwettig in die noodbaan, maar dit is n afsonderlike saak waarvoor die staat alleen hom kan aankla.

Ek wag tot een van julle weer kom huil oor n motor wat n U-draai voor jou/ jou broer/ vriend/suster gemaak het, want dit is wat hier gebeur het, die vrou het haarself nie genoeg afstand gegun om binne te stop nie, moes uitswaai, en n motorfietsryer is dood.
 
Online 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,846
  • Thanked: 830 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #89 on: July 03, 2012, 08:32:27 am »
Ek moet gou gaan geldmaak, sal julle verder verkeerd bewys vanaand. Lekker dag almal.
 
Offline Dwerg

Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #90 on: July 03, 2012, 08:33:44 am »
Subie, dit is waaroor dit gaan, pas net jou volgafstande aan, en jy hoef nie in noodbane in te ry nie, of rook uit jou bande sien kom nie.

So besig soos die highway in druk verkeer is en soos wat die mense in gapings in druk sal jy actually in reverse moet ry om die volgafstand te hou
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
Offline HB 9

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,320
  • Thanked: 3 times
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #91 on: July 03, 2012, 08:41:19 am »
Even if the woman swerved to avoid an "accident", it was still because she was not keeping a safe distance from the vehicle in front of her, or her attention was not where it should have been.

My experience is that if you leave a safe distance (according to the speed travelling) everybody will fill that gap for you.

We have to start with our OWN lookout on life - rules are made to give us freedom within boundries - and most roadusers do not adhere to the rules, whether on foot, a bicycle, motorbike, cage or truck.

The result is CARNAGE on our roads!
Tread lightly
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,124
  • Thanked: 74 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #92 on: July 03, 2012, 08:49:23 am »
Subie, dit is waaroor dit gaan, pas net jou volgafstande aan, en jy hoef nie in noodbane in te ry nie, of rook uit jou bande sien kom nie.

So besig soos die highway in druk verkeer is en soos wat die mense in gapings in druk sal jy actually in reverse moet ry om die volgafstand te hou

Ja ek moet se defensive driving in die druk verkeer hierso is ook maar n grys area. Ek voel baie tye met my kar nie gemaklik met my volgafstande as newbie hier in joburg nie. Gelukkig hoef ek glad nie sommer peak hours te ry nie. Mens kan maar net probeer om so defensive as moontlik te ry en seker maak jou aandag is absoluut by wat op die pad aangaan.
Ek het Desember maand Durban toe gery in druk vinnig vloeiende verkeer (140km/h) waar ek nie kon n veilige afstand handhaaf nie. My vrou trek my aandag om iets langs pad te wys en in daardie oomblik rem die ouens kwaai voor my. Ek onthou spesifiek my aandag was nie vasgenael op die kar voor my nie. Terwyl ek besig was met candice braking  was my aandag meer gevestig wat in my tru en kant spieeltjie aangaan indien ek sou moes "bail" en nie sou kon stop betyds nie. Gelukkig was die ou agter my ook op die ball.
Dit is instinktief en is ek nie seker dit kan aangeleer word nie. My vrou weet om my nie te pla terwyl ek ry nie. Ek is een van daardie mense wat nie eers n radio sal aansit in verkeer nie. Dink dit is meer bang vir seerkry en skade as iets anders  O0
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,135
  • Thanked: 192 times
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #93 on: July 03, 2012, 08:50:15 am »
mag bikers in die EL ry of nie?

niemand voorsien in eenrigting verkeer vloei om eers te kyk vir verkeer in EL lyn as jy moet pad soek waneer jy nood remme moet gebruik nie.

dis hoekom mens NIE in die EL baan ry nie, veral bikers.

Probleem is dat NIEMAND eers kyk in enige baan voor hulle rigting verandr nie. Mos lekker in SA.

Danie, jou argument is baie dun.

Die vrou se reaksie was 100% korrek: Sy het uitgeswaai in die EL in, NIE links in n ander baan in nie. Sy het uit die pad uitgeswaai, nie in die pad in nie. Die EL is veronderstel om skoon te wees. As daar n Emergency Vehicle aan die kom was, het hy sy ligte en sirene aangehad.

Die vrou se optrede was 100% korrek.
Ek sou presies dieselfde gedoen het.

Die biker moes nie daar gewees het nie.

RIP.
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,124
  • Thanked: 74 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #94 on: July 03, 2012, 08:51:41 am »
Ek moet gou gaan geldmaak, sal julle verder verkeerd bewys vanaand. Lekker dag almal.

 :imaposer:
Ek is in die gelukkige posisie van geen finansies daarom geen finansiele probleme nie :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
 
Offline alanB

  • Vendors
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,769
  • Thanked: 10 times
    • www.extinction.co.za
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #95 on: July 03, 2012, 08:53:00 am »
I know this is a biking forum and we love to gang up on car drivers that cause accidents, especially fatal ones, but in this case at least 50% of the blame must be carried by the biker who was riding where he shouldnt have, where no reasonable person would expect him to be.

Its as simple as that!

Trying to crucify the women now is just hypocrisy IMO.

The only vehicles that SHOULD be in the emergency lane are emergency vehicles who all have sirens to warn us that are doing unexpected stuff and approaching from unexpeceted directions.

Even if the woman was at fault for not paying attention or whatever, its quite legitimate for her to take avoiding action by swerving into the emergency lane, because thats what its there for!  The biker got killed because he was where he shouldn't have been, you cant get away from that fact, and you cant blame the woman for that.

Its just a tragic set of events.
Husqvarna '09 610TE - Great Bike!

I just finished a SciFi novel Extinction: Task Team, download the preview.
 
Online Skaiidawg

Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #96 on: July 03, 2012, 09:02:36 am »
My opinie is die ongeluk veroorsaak deur n vrou wat van baan verander het/uitgeswaai om watter rede ookal sonder om te kyk of dit veilig is om so te doen.

VOLGAFSTANDE!!!! neut.

Nee Danie jy en Subie is die 2 NEUTE in hierdie sad storie. Julle maak gevolgtrekkings al het julle nie al die feite nie.
Wat van as die bestuurder aan die vroue bestuurder se linkerkant 'n maneuver gemaak het wat na haar kant toe gebeur het en sy het uitgeswaai na regs om die ongeluk te vermy, o ja volgafstand sal mos daar help, hou op gevolgtrekkings maak en dan ook nog probeer Judge Jury en Executioner speel. Jy en Subie hammer op volgafstande blindekolle en o ja julle 2 is die beste bestuurders daar buite (in julle oe natuurlik)
Courtesy from Grizz: In this day and age religion is often frowned upon, but I have met some of the most amazing people from various religions over time.
From Buddhists to Sikhs, through Muslims and Christians and everything in between, there are many good people out there and if you do not allow yourself to be swayed by petulant religious opinion, the world is an awesome place with the odd idiot in between trying to make it rubbish for others.
 
Offline sparro

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Motosacoche (all models)
    Location: North West
  • Posts: 692
  • Thanked: 2 times
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #97 on: July 03, 2012, 09:15:50 am »
I think this is a great debate, a bit heated but still good conversation.

For me personally, the incident was an eye opener.  I was stupid thinking that it was ok to ride in the EL, and it was always on my mind - what if the idiot in front of me swerves and cuts me off ?  There's nowhere to go.

Its really sad that this bloke had to die to change my mind for good, but it did, and I hope it does for a few other mavericks that ride the EL on a daily basis.  Apologies to SmokenFly for scaring the shit out of motorists who the swerve in front of you guys filtering too.  I admit that it is illegal, wrong and stupid in fact.

The lady driver was alone in the car and had nobody close to her to console her.  We had a little chat and I tried to calm her down.  She did on fact admit that her attention was split between her phone and the traffic.  When she looked up , she was about to hit the car in front of her and (as many of you said) swerved into the ER with one hand on the wheel - the other still holding the phone and she was totally surprised when the bike was right there at that moment.  I told her that we (that includes me) where not allowed to ride there and that she was not supposed to fiddle with her phone either.  So 2 stupid acts = one big accident and thats just what it was, an accident.  No intentions to do harm.  

I'm sure she has learn't a live lesson from this, just like I did.

So in closing - my last comment on this - I will change my riding habits, I will start wearing a neckbrace and I will certainly do a few advanced riding courses, me and and my wife.  21 yrs of riding experience means bugger all if one is perpetuating bad habits.  
I want to fix it for good. :thumleft:
CRF 250 rally, because it looks tit..and its light
KLR 650 Fugly, because it just keeps going
 
Offline PierreO

Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #98 on: July 03, 2012, 09:35:54 am »
Sparro I stopped using a bike in 1983 after a stoopid bike accident where people also passed on . Two years ago I decided that I am mature enough now to try again . That is one of the reasons (and I know people gonna give me 10 diffrent ones) why I did not go for a twin turbo , quad cam bike !! I can with a bit of effort get to 140km an hour but my bike is very happy between 100 and 120km , I have found that this works for me as I tend to rather stick with traffic than outrun them . But I still find myself doing stooopid thing from time to time , especially speeding and then I start singing to myself "slow down you move to fast , gotta let the moment last la-di-da" . That works for me , an not so sure bout the driving courses but if you do one let me know cause I am a very bad singer .

We all throw the dice every day and it does not always land on a 6 .

RIP friend .
 
Offline HB 9

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1100GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,320
  • Thanked: 3 times
Re: Fatal accident near malibongwe
« Reply #99 on: July 03, 2012, 09:36:14 am »
I will change my riding habits, I will start wearing a neckbrace and I will certainly do a few advanced riding courses, me and and my wife.  21 yrs of riding experience means bugger all if one is perpetuating bad habits.

I will do the same - best wishes for you and all others commuting everyday in hectic traffic! We have to ride and drive safer to able us to survive the traffic  :deal:
Tread lightly