Better late then never.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ektoknbike

Race Dog
Joined
May 4, 2007
Messages
899
Reaction score
0
Location
Oppie plaas Worcester
Bike
KTM 950 Adventure
One jear late.

Ons was daar, innie Hel in. Glad nie so 'n K@k plek soos die mense wil voorgee nie. >:D
Dag en datum, 16 September 2006 die Saterdag oggend. Ons kry mekaar by Aan De Doorns Wynkelder. Weer moet ons 'n bakkie saam vat vir die proviant. Manne besluit dit gaan 'n koue naweek wees so die vroue moet saam of vir die wat nie so bevooreg is nie, vat speelgoed saam.

Ons val in die pad so om en by 7:30, ry tot op Lainsburg en eet in die Wimpy. 165km
Van daar tot op Prins Albert is dit so 130km waar ons vol maak.
Deur Prins Albert en ons neem die Swartberg pas afdraai. Van Prins Albert tot halfpad bo waar jy Die Hel afdraai kry is dit so 17km. Seker een van die Vyf mooiste passe in ons land. Hier is solank 'n paar foto's. :D
 

Attachments

  • DSC00306.JPG
    DSC00306.JPG
    222.9 KB · Views: 186
  • DSC00307.JPG
    DSC00307.JPG
    223.6 KB · Views: 170
  • DSC00308.JPG
    DSC00308.JPG
    247.6 KB · Views: 180
  • DSC00305.JPG
    DSC00305.JPG
    235.5 KB · Views: 181
Top