1100km deur Tankwa in 2 dae

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,295
Reaction score
157
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
Right manne, sal more met die RR begin.
Sit solank die op as voor smaak, was n baie lekker trip.
Ek is nie n skrywer nie en my opstelle op skool was maar altyd kak so ek sal maar probeer
en natuurlik dat die fotos maar die praatwerk doen.

Vrydag aand besig om oor ietsie koud die beplanning te doen.
Ek en Nitram kyk of als reg is vir more se eerste skof............
 

Attachments

  • Paarl- Breekbeen 005.jpg
    Paarl- Breekbeen 005.jpg
    296.4 KB · Views: 607
Top