Gifberg (dialups, beware...)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

surf

Race Dog
Joined
Oct 23, 2006
Messages
1,074
Reaction score
1
Location
Durbanville
Bike
BMW R1150GS Adventure
Eerstens, dankie aan al die ouens wat raad gegee het oor paaie, dit het baie gehelp.

Ek en Mev surf het so 9uur Vrydag oggend die pad gevat Ceres se kant toe via Bainskloof





Ceres deur is ons oor die Gydo Pas, mev surf het gekla sy kry koud, kon dit nie verstaan nie, was dan so stunning dag, maar wag , nog steeds sneeu ??? ??? ???



Die land van ons bly maar mooi...









bande gou n bietjie af,



Proudly displaying our PAWS..., and die beter helfte






Cederberge in, mense-mense, dit is van die lekkerste paaie wat ek nog gery het, kyk net....








Moes darem ook wys dat n mens kan sit en ry deur hierdie bitter diep water ;D



Daar waar die pad reguit Wuppertal toe, het ons afgedraai Algeria se kant toe, die pad hier het lekker marbles op, maar mooi...





By Algeria, het ons besluit om nie die Clainwilliam pad te vat nie, maar links oor die pas(naam vergeet), tot by die laag water bruggie by die N7, en toe van daar grond pad Clainwilliam toe.
Kannie glo hoe vol die dam is nie



van Clainwilliam het ons teer gery tot so 15km na Klawer, waar weer grond gevat get Gifberg toe, die volgende foties, het ons daar aangekom, paar fotos van Gifberg self, en weer Sondag oppad N7 toe











Ek en Tim





Maak vol asb.



Ons het toe van Klawer se kant of stof gevat agter Bulshoekdam verby Clainwilliam toe



Lekker, vorige aand se braaivleis...



van Clainwilliam is ons maar hasepad huis toe.



Ok, nog een kiekie, Wilddog in the making 8)




Daar is so baie ander paaie in daardie omgewing wat ek nog wil ry, sal maar n paar "willehonne" inspan vi n trippie... ;D




 
Top