Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: n koue een  (Read 353 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
n koue een
« on: July 10, 2012, 08:33:34 pm »
Dit is winter en ek het geweet dit gaan koud wees maar daars n snaakse ding wat in n mens woel as jy in die karoo groot geword het.  Iets wat jou terug roep, iets wat jy verlang en daar is mos net een manier om daar uit te kom..  Moeg vir probleme oplos by die werk was daar nog net een oor.  GS se  battery.  Dinsdag oggend gou kaap toe, probleem uit sorteer en weg is ek.. Geen idee waarna om te gaan nie en geen beplanning gedoen nie.

Naaste beste plek wat ek kon aan dink was n kamp plek in die cederberge was Jamaka.  Ongelooflik mooi.  Eienaars is baie vriendelik en was gou op my plek.  Uit ontvangs weg van alles.  Weervoorspelling was dat dit woensdag aand sal reen en nie die dinsdag nie.  Ek het wakker geskrik en besef alles is buite en sop sop nat.  Die volgende oggend is ek nat daar weg en ja, die temperatuur was 4.5'C.  Dit het eers beter geword (6'C) toe son sy gesig wys.  Te danke aan oasis is ek gou weer mens gewees en Raad gekry oor paaie en dus katbakkies oor tot in die karoo :)
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: n koue een
« Reply #1 on: July 10, 2012, 08:42:14 pm »
pics
 

Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,031
  • Thanked: 44 times
  • Mommy Fairy :)
Re: n koue een
« Reply #2 on: July 10, 2012, 08:47:33 pm »
Is Jamaca daai organiese plaas naby Uitkyk Pas?
"Don't let your ice cream melt while you're counting somebody else's sprinkles."
 

Offline See Duiwel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,017
  • Thanked: 6 times
  • Passop voor!
Re: n koue een
« Reply #3 on: July 10, 2012, 08:49:44 pm »
Ek wil ook weet van daai plek asb.
A car window is just a TV screen
 

Offline atJ

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 201
  • Leef!!!
Re: n koue een
« Reply #4 on: July 10, 2012, 09:09:50 pm »
Jy ry n7 algeria afdraai pad vir 25km oor nieuwoudt pas tot by algeria bosbou stasie.  Draai links (daar is n bord jamaka) na clainwilliam vir 5km.  Regs is Jamaka organise plaas.  Website:  www.jamaka.co.za  epos:  jamaka@agrizone.co.za.  Praat met Jannie of Katrien by 0824664331
 

Offline See Duiwel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,017
  • Thanked: 6 times
  • Passop voor!
Re: n koue een
« Reply #5 on: July 10, 2012, 09:11:40 pm »
 :thumleft:
A car window is just a TV screen
 

Offline Firecoast

  • Besempilot!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,031
  • Thanked: 44 times
  • Mommy Fairy :)
Re: n koue een
« Reply #6 on: July 10, 2012, 09:15:14 pm »
Oooooooh dit lyk pragtig daar. Sien hulle het ook cottages...

Sal definitief in die toekoms hulle probeer... alhoewel dit sal weird voel om Cederberge toe te gaan en nie by Oasis te bly nie.

Hijack off...

Dankie vir die fotos en inligting!
"Don't let your ice cream melt while you're counting somebody else's sprinkles."