PeetWeet, jammer maar ek is nie nou by nie? Anyway, hier is hy na die stickers opgesit is en huis toe gevat is 
Plot nee kyk dis n lekker bike ,ekt ook een maar nie die Oryx nie.... watek bedoel is die fiets is n bedonderde all rounder maar hy doen niks wat ek wil doen bitter goed volgens my nie .... Let well dis net my oppinie ....... Niks fout met die bike nie.
Ek ry my 530 ini berge want 690 is te swaar en my 990 vir n lang trips,toere en high speed dirt traveling,690 is bietjie ongemaklik en ons weet die bike gaan seke nie 50000km sien op 1 enjin nie

En ek kry myself dat ek nooit met my 690 ry nie ........ NIKS FOUT MET DIE BIKE NIE,MAAR NET MY OPPINIE .... MAAR DIE 690 BLY MAAR NOGSTEEDS EEN VAN DIE KTM's MET DIE MEESTE

FAKTOR
PS Jou bike lyk piele
