Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Laeveld Trippie  (Read 385 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,619
  • Thanked: 389 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Laeveld Trippie
« on: July 22, 2012, 02:41:38 pm »
Wel ons is terug... oooooo sorry het niemand laat weet dat ons gaan nie.
Maar nou ja dit was 'n trippie vir ek en die ou vroutjie.
Omdat ons nie geweet het hoe laat ons sou kon wegkom nie het ons to maar besluit om Dullstroom die eerste stop te maak.
Lekker COSY plekkie gekry....  http://www.highlandrose.co.za/  Prys nie te hoog nie en sommer nog 'n lekker neck and back massage daar by hulle gehad.
Ok ok weet ek het baie swart pad gery maar laaste stukkie isgrondpad na die plek.
Saterdag oggend ontbyt en toe via Lydenburg en Longtop Pas na Sabie.

ONDERBREKING......

Dankie Mnr Rumbux vir fantastiese crassbars, maar maak die volgendes bietjie met meer grond hoogte..... ek kom nie om die draaie in Long Tom nie...  :ricky:

In Sabie gou al die ou vriende gaan opsoek en to na Sabie Valley Coffee op die Hazyview pad......


ONDERBREKING......

Dankie Mnr Rumbux vir fantastiese crassbars, maar maak die volgendes bietjie met meer grond hoogte..... ek kom nie om die draaie op die Hazyview pad nie  :ricky:

Van daar na ons slaapplek in Wit Rivier by die http://www.stonecropguestfarm.com/ 

Lekker blyplek en vriendelike mense Alan en Leonora.  Weereens bietjie grondpad om by plasie uit te kom, maar regtig die moeite werd.


I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 2 times
Re: Laeveld Trippie
« Reply #1 on: July 22, 2012, 08:22:32 pm »
Goeie gom baas Kobus jy skuur daai arme scoot weg op die teer!  :deal:
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,619
  • Thanked: 389 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Laeveld Trippie
« Reply #2 on: July 23, 2012, 08:54:47 am »
Jy moet onthou ons was 2 op met bagasie, so ons le bietjie laag om te begin, maar ek voel daai arm kan nog so 1 duim opskuif om bietjie extra clearance te gee.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 2 times
Re: Laeveld Trippie
« Reply #3 on: July 23, 2012, 09:08:18 am »
Jy moet onthou ons was 2 op met bagasie, so ons le bietjie laag om te begin, maar ek voel daai arm kan nog so 1 duim opskuif om bietjie extra clearance te gee.

Ek sal daarvan hou om te sien hoe laag jy regtig le in real life om daar te skuur, is dit nie al op die maksimum van die bande nie? Onthou daar is nie knoblies op die sidewalls nie :imaposer: