Laeveld Trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,231
Reaction score
2,055
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Wel ons is terug... oooooo sorry het niemand laat weet dat ons gaan nie.
Maar nou ja dit was 'n trippie vir ek en die ou vroutjie.
Omdat ons nie geweet het hoe laat ons sou kon wegkom nie het ons to maar besluit om Dullstroom die eerste stop te maak.
Lekker COSY plekkie gekry....  https://www.highlandrose.co.za/  Prys nie te hoog nie en sommer nog 'n lekker neck and back massage daar by hulle gehad.
Ok ok weet ek het baie swart pad gery maar laaste stukkie isgrondpad na die plek.
Saterdag oggend ontbyt en toe via Lydenburg en Longtop Pas na Sabie.

ONDERBREKING......

Dankie Mnr Rumbux vir fantastiese crassbars, maar maak die volgendes bietjie met meer grond hoogte..... ek kom nie om die draaie in Long Tom nie...  :ricky:

In Sabie gou al die ou vriende gaan opsoek en to na Sabie Valley Coffee op die Hazyview pad......


ONDERBREKING......

Dankie Mnr Rumbux vir fantastiese crassbars, maar maak die volgendes bietjie met meer grond hoogte..... ek kom nie om die draaie op die Hazyview pad nie  :ricky:

Van daar na ons slaapplek in Wit Rivier by die https://www.stonecropguestfarm.com/ 

Lekker blyplek en vriendelike mense Alan en Leonora.  Weereens bietjie grondpad om by plasie uit te kom, maar regtig die moeite werd.

 

Attachments

  • FILE0043.JPG
    FILE0043.JPG
    156.6 KB · Views: 206
  • Brakpan-20120722-00181.jpg
    Brakpan-20120722-00181.jpg
    110.6 KB · Views: 210
  • FILE0087.JPG
    FILE0087.JPG
    176.7 KB · Views: 210
Top