Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: ON TOP OF THE WORLD!  (Read 319 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline African child

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 217
  • Not all who wander are lost
ON TOP OF THE WORLD!
« on: July 29, 2012, 07:40:23 pm »
Ek en drie ander krimmenele het vanoggend so bietjie in die Highlands omgewing gaan speel. Dit was een van daai perfekte Kaapse winters dae en ekt gedink ek moet hierdie kiekies deel..... 
A nomad I will remain for life, in love with distant and uncharted places
 

Offline African child

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 217
  • Not all who wander are lost
Re: ON TOP OF THE WORLD!
« Reply #1 on: July 29, 2012, 07:43:11 pm »
As jy links kyk le Hawston/Vermond en reg voor ons kyk jy af op die Arabella/Kleinmond pad...
A nomad I will remain for life, in love with distant and uncharted places
 

Offline dual

Re: ON TOP OF THE WORLD!
« Reply #2 on: July 29, 2012, 07:47:54 pm »
Vandag was perfekte weer gewees  :ricky: :thumleft:


Ons het op Rooi Els ontbyt gaan eet, Something Els, soos Hando voorgestel het
Baie lekker ge-eet, kan dit aanbeveel
Moes teen tyd terug wees by die huis voor 12:30, geen kiekies van die trip geneem nie