Thanks for the ride in Macassar!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

The 0

Pack Dog
Joined
Nov 18, 2011
Messages
107
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
BMW F650GS / Dakar
Wil net aan die ouens wat ek vandag ontmoet het baie dankie se vir julle patience en tips op my eerste ware offroad mission. Ek gaan vanaand nagmerries he van die sand duine, maar dit was mal. Ek waardeer dir baie.

Shot AlbieK vir die invite, en thanks vir al die ander ouks wat daar was.. kan nou nie so lekker almal se name onthou nie.. Jaco op die HP2, daar was 'n Bertie, Jason, die ou op daai hot KTM wat sulke goeie raad gehad het, 'n bra op 'n Yamaha, en nog 'n paar bullets.

Sal like om dit weer te doen, en volgende keer bietjie minder te val. Ek het vir ure later sand uit my bike uit gekrap, but well worth it. Nog so paar attempts, dan kan ek dalk begin byhou, mikien selfs dit maak tot bo op die duin.

Groete,
Theo
 
Top