Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wuperthal se klok lui weer helder!  (Read 357 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Riebeeker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,812
  • Thanked: 1 times
Wuperthal se klok lui weer helder!
« on: July 30, 2012, 04:48:18 pm »
Ek sien hulle het Wuperthal se klok gerestoreer. Dankie vir die mense wat nog waarde heg aan die ou goed en dit eerder regmaak as om dit te vervang  :thumleft:

Hier is die ou klok waarvan die dak begin ingee het en nou het hy 'n rietdak gekry!
Don't argue with an idiot. He will drag you down to his level and beat you with experience.