nee dude moenie so wees nie ek weet diep in jou het jy dit nie net enjoy nie maar jy wil een hê sodat jy skelmpies kan gaan pose erens by n' news cafe' of op moerse outrides kan gaan met jou harly broek, baaidjie, kouse ,skoenne, onderbroek, belt, handskoenne, cap wat oor bandanna gedra word aal die pad van menlyn af na die blue crane toe. die trip hoort nie meer as 2 ure te neem nie. onthou net om al die handseine te leer ook. POSERS
en ek haat fokken hieppis ook ek is nou sommer afgepis en lus vir n' fight.