Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Namibia Road Fund  (Read 522 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bottervet

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 286
  • Thanked: 1 times
  • Do one thing every day that scares you.
Namibia Road Fund
« on: August 04, 2012, 09:04:56 pm »
Was gou Woensdag na Aranos vir besigheid. Ek ry met 'n 4 ton trok en vat meubels op en bring charcaol terug.
By die grens ( Noordoewer ) moes ek toe R 696.00 betaal vir " Road Fund" .  Jy moet ook jou voertuig se kilometer lesing neerskryf op die permit en ook as jy terug kom. Op die kilometers afgÍ in Namibia betaal jy dan nog 10c/ km ook.

Dis op alle voertuie wat GVM meer as 3500kg. (10c/ km). Namibiers betaal niks as hulle op ons paaie ry nie. En soos van hulle ry seker ook nie verkeers boetes nie.
D.w.s 'n groot trok betaal R 1550.00 en as hy ry tot by Windhoek en terug plus R1496.00( 10c /km) . Saam R3046.00 .

Bike is R140.00 en sonder die 10c per kilo.   So 'n goeie tip as jy trok ry is. Ry net tot op Keetmanshoop en trek dan jou speedo kabel uit. Ry dan jou draaie en sit hom terug as jy weer by Keetmans kom. Dan betaal jy R100-200 minder.

My vraag is nou . As ek ry na Zambia vanaf die Kaap is dit goedkoper deur Botswana of Zimbabwe?  Want ons mooi buurland Nam raak nou duur.

 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,917
  • Thanked: 981 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Namibia Road Fund
« Reply #1 on: August 04, 2012, 10:10:43 pm »
Dis hoekom als wat vanaf SA kom vrek duur is in Namibia.
Ek voel Namibiese voertuie moet ook roadtax aan ons kant betaal.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bottervet

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: USA
  • Posts: 286
  • Thanked: 1 times
  • Do one thing every day that scares you.
Re: Namibia Road Fund
« Reply #2 on: August 05, 2012, 07:53:32 am »
Dis hoekom als wat vanaf SA kom vrek duur is in Namibia.
Ek voel Namibiese voertuie moet ook roadtax aan ons kant betaal.
Dis hoekom groot transsport manne adresse in Namibia het en hulle trokke daar lisensieŽr. Het dit gisteraand uitgewerk. Ek sal ook maar my voertuig daar moet lisensieŽr . Ek het darem familie daar.
« Last Edit: August 05, 2012, 07:57:39 am by Bottervet »