Namibia Road Fund

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bottervet

Pack Dog
Joined
Jun 15, 2011
Messages
301
Reaction score
17
Location
Sherwood ND
Bike
AJS (all models)
Was gou Woensdag na Aranos vir besigheid. Ek ry met 'n 4 ton trok en vat meubels op en bring charcaol terug.
By die grens ( Noordoewer ) moes ek toe R 696.00 betaal vir " Road Fund" .  Jy moet ook jou voertuig se kilometer lesing neerskryf op die permit en ook as jy terug kom. Op die kilometers afgê in Namibia betaal jy dan nog 10c/ km ook.

Dis op alle voertuie wat GVM meer as 3500kg. (10c/ km). Namibiers betaal niks as hulle op ons paaie ry nie. En soos van hulle ry seker ook nie verkeers boetes nie.
D.w.s 'n groot trok betaal R 1550.00 en as hy ry tot by Windhoek en terug plus R1496.00( 10c /km) . Saam R3046.00 .

Bike is R140.00 en sonder die 10c per kilo.  So 'n goeie tip as jy trok ry is. Ry net tot op Keetmanshoop en trek dan jou speedo kabel uit. Ry dan jou draaie en sit hom terug as jy weer by Keetmans kom. Dan betaal jy R100-200 minder.

My vraag is nou . As ek ry na Zambia vanaf die Kaap is dit goedkoper deur Botswana of Zimbabwe?  Want ons mooi buurland Nam raak nou duur.

 
Top