Vrouedag trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,251
Reaction score
619
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Dis vakansiedag, die weer is lekker, genoeg belangstelling, en kyk wat gebeur

'n Paar SMS'e en siedaar, 5 pelle bymekaar met dieselfde belangstelling, 4 ander pelle ook lus, maar verpligtinge  :ricky:

Karwyderskraal pad afdraai

01-10.jpg


Plaaslike De Bos dam, watervlak is stadig aan besig om te styg

02-10.jpg


Swartrivier oorstroom, hoe gemaak nou, druk deur

03-9.jpg


Canola besig om mooi te word in die Overberg

04-10.jpg


Eers gou voete droog maak

05-9.jpg


Tyd vir groepfoto

06-6.jpg


Van ysterperd na vleisperd, eers bietjie koppie krap

07-5.jpg


Nog 'n pas gery, tyd vir die volgende een

08-6.jpg


Houwhoek se ou pas, asemrowend mooi die tyd van die jaar, baie water

09-5.jpg


10-5.jpg


Houwhoek pas ook kafgedraf

11-4.jpg


Tyd vir middagete

12-4.jpg


13-2.jpg


Begraafplaas

14-1.jpg


Elgin valei

15-1.jpg


16-1.jpg


Highlands

17.jpg


Wees gegroet tot die volgende trip

18.jpg
 
Top