Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Val  (Read 792 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,619
  • Thanked: 389 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Val
« on: August 12, 2012, 04:19:18 pm »
Die betekenis van die naam en die plek het niks in gemeen.
Kyk op www.valhotel.co.za
Vanoggend in die BLERRIE koue gou 'n trippie gemaak met my kollega wat van Oos London hier is.
Gelukkig het ek toegang tot 'n ander bike, dus kon die man my S-10 ry en ek kon myle opsit vir TVB.
Wind het snot uit ons neuse gewaai vir 340 km.
Dit was nie eenkeer bo 9 grade C gewees nie en die wind het GEWAAI.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Tommy Transalp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,866
  • Thanked: 158 times
  • The Older I get... the Faster I WAS!
Re: Val
« Reply #1 on: August 12, 2012, 04:24:50 pm »
Lekker boet!... net oppas vir duikers in daai wereld!.. Hulle loop jou sommer van jou bike af! :laughing4:
I live in my own world...
But it's ok... they know me there!
Honda XLV 650 Transalp
Honda CRF230
Royal Enfield 500 Classic
 
Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 2 times
Re: Val
« Reply #2 on: August 12, 2012, 04:26:01 pm »
Daai Triumph word vir my al hoe mooier, tiek tok tiek tok.....nog net bietjie meer as n week dan is dit my beurt!! Hou van daai trekkertjie!!  :thumleft:
 
Geotraveller

  • Guest
Re: Val
« Reply #3 on: August 21, 2012, 09:20:54 pm »
Daai Triumph word vir my al hoe mooier, tiek tok tiek tok.....nog net bietjie meer as n week dan is dit my beurt!! Hou van daai trekkertjie!!  :thumleft:

Jis my gat sal so jeuk teen die tyd!!
 
Offline TVB

  • Deleted Users
  • Grey hound
  • *
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: North West
  • Posts: 5,979
  • Thanked: 2 times
Re: Val
« Reply #4 on: August 22, 2012, 10:33:06 am »
Daai Triumph word vir my al hoe mooier, tiek tok tiek tok.....nog net bietjie meer as n week dan is dit my beurt!! Hou van daai trekkertjie!!  :thumleft:

Jis my gat sal so jeuk teen die tyd!!

My gat word Sondag uiteindelik gekrap!!  :imaposer: :imaposer:
 
Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,619
  • Thanked: 389 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Val
« Reply #5 on: August 22, 2012, 10:44:02 am »
Na 1 bier en 'n braai... :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Geotraveller

  • Guest
Re: Val
« Reply #6 on: August 22, 2012, 10:47:17 am »
Daai Triumph word vir my al hoe mooier, tiek tok tiek tok.....nog net bietjie meer as n week dan is dit my beurt!! Hou van daai trekkertjie!!  :thumleft:

Jis my gat sal so jeuk teen die tyd!!

My gat word Sondag uiteindelik gekrap!!  :imaposer: :imaposer:

 :laughing4: :laughing4: :laughing4: Ons soek n RR vir daai ry! Ek hoor ek het 50 dae oor vandag en kry 5 dae minder breek. Hierdie expat werk is nie vir sissies nie, Geniet daai bike man!
 
Offline MINZI

  • Under Construction!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Triumph Tiger 1200 Explorer
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,651
  • Thanked: 1 times
  • Right here, right now, nothing else matters.
Re: Val
« Reply #7 on: August 22, 2012, 07:19:31 pm »
Lekker breakfast by daai hotel. Al wat ek nie kon verstaan nie, was hoekom daar so baie skoene oor die telefoon drade hang.
If you do not STAND for something, you will FALL for anything!
 
Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,619
  • Thanked: 389 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Val
« Reply #8 on: August 23, 2012, 07:13:41 am »
Toe spring die koei oor die maan... :lol8:  Weet ook nie... het seker STINKTEKKIE siekte gehad.  :imaposer: