Highlands/Teslaarsdal Trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

African child

Pack Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
219
Reaction score
0
Location
Highlands - Grabouw
Bike
KTM 690 Adventure
Hiers n paar fouties van ons trippie gister. Eers lekker gespeel in die Highlands en toe Gabrielskloof toe vir n ontbyt. Van daar af agter Dassiefontein deur tot by Hemel en Aarde en n vinning sirkel trip deur Teslaarsdal toe vir iets vir die keel. Oop ketels terug Karweiderskraal pad af en Highlands grondpad Dakarstyl  :ricky: oor tot by die huis waar ek die manne gegroet het. 
 

Attachments

  • 483900_196142297183546_1651905081_n.jpg
    483900_196142297183546_1651905081_n.jpg
    68.9 KB · Views: 130
  • Highlands19Aug 001 (Small).jpg
    Highlands19Aug 001 (Small).jpg
    66.7 KB · Views: 128
  • Highlands19Aug 002 (Small).jpg
    Highlands19Aug 002 (Small).jpg
    79.1 KB · Views: 126
  • Highlands19Aug 004 (Small).jpg
    Highlands19Aug 004 (Small).jpg
    66.5 KB · Views: 130
  • Flame Blue 026 (Small).jpg
    Flame Blue 026 (Small).jpg
    82.6 KB · Views: 132
Top