Lentefees sonder blomme, maar genoeg MODDER!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Baie dankie vir die mense wat nie net mooiweer vriende is nie, maar wat vandag die weer getrotseer het om die dag lekker saam met ons te geniet!
Vir die wat nie gekom het nie en hulle geld vir die kerk as donasie geskenk het BAIE dankie, dit word baie wardeer.
'N mens kan alles beplan, maar aan die weer kan ons maar net die Hemelse Vader vra om ons te help, en Hy het vir ons gehelp dat ons die trip met amper geen reen kon klaar maak!
Ek sal more begin foto's sif en laai.
 
Top