Re: Dewildt Recce - PHASE 2, op Big Dual Sport Bikes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Saterdag oggend het ons bymekaar gekom om die BMW Motorfiets Klub van Pretoria se September maand se Klub outride te recce. Die groep was  DustySprocket (F800GS, geel), Wessa (F800GS, Trophy Blue) GSLaaitie (R1200GSA groen),  Tiaanvr (KTM 950 Adv), FATO (R1200GSA groen), Hans Brink (HP2) en ekke (R1200GSA rooie).

Die idee was om n meer tegniese rit te doen – Dewildt.  :mwink: Die challenge om paaitjies te ry in daai geweste vir groot Dual Sport Bikes. Ons het weggespring by die BP in Centurion. Ongelukkig moes ons deur die boring stad ry Soshanguwe toe. ‘n Drie kwart uur later het ons Dewildt areabereik…

Daar is moer baie enkel spoor paaidjies…  :deal: het seker 3 keer van die beplande roete… maar nie te min…
Het die eerste stuk van Cocunut Hill gedoen… moer baie swoeg en sweet… letterlik!!  :pot:

Dewildtrecce001.jpg


Dewildtrecce002.jpg

DustySprocket

Dewildtrecce003.jpg

Hans

Dewildtrecce005.jpg

Tiaan

Dewildtrecce007.jpg

Wessa

Dewildtrecce008.jpg

FATO

Tiaan het verder af gery, en oom Hans het n voet paaidjie, lees escape route  :peepwall: , gaan kyk waar dit heen lei. Hehehe na n ruk het ons Tiaan oorreed om om te draai en terug te gaan na die groep. Nou moet ons die KTM terug vat op Cocunut hill. Het die arme man jammer gekry. NOT!!!  :imaposer: Sy cluth hand het so gekramp na die stoei met die KTM.  Na n lang stoei het hy besluit dit gaan makliker wees deur die bosse!! Het aangebied om die KTM verder te vat, hy was op. Het die laaste stukkie gery tot by die groep. Waar  hy asem geskep het. Great respect vir hom, maar sy hardkoppigheid…ai ai ai..  :patch:

N paar fotos van die roete… moer baie klippe, sand, whoops, draaitjies en swaaitjies… van die whoops moet n mens mooi ry… die screen van die Groot Rooie het my twee keer op die leatt gestamp…liggies…  :eek:

Dewildtrecce010.jpg

Wessa

Dewildtrecce012.jpg

FATO

Dewildtrecce014.jpg

GSLaaitie

Dewildtrecce016.jpg

DustySprocket

Dewildtrecce019.jpg

Baie sand  :ricky:

Pit stop gemaak by die Shebeen  aan die einde van die 3 Riviere roete… WOW… :eek7:  seker 30/40 plastics…  :peepwall:

Van daar na die Klip… Jericho Rock..Hans vat sy HP sommer vinnig op…!!
Tiaan derde op voor ek hom kan snap

Dewildtrecce021.jpg

Stry going up the rock

Dewildtrecce022.jpg

GSLaaitie oppadboontoe

Dewildtrecce023.jpg

Wesley wheeling it up

Die ysters van die dag…
Dewildtrecce026.jpg


Dewildtrecce027.jpg


Dewildtrecce028.jpg


Die groep vir die recce  :mwink:
Dewildtrecce037.jpg


Dewildtrecce039.jpg

Ons  fotograwe :biggrin:

Van daar daai gravel highways teer toe… van daai paaie is geskraap –good for high speed travelling…
Brits toe vir burgers by die Wimpy… Hulle het verloor op hul bottomless offer! Almal het 3 na 4 refills gehad…

Dankie aan almal vir n fees van n dag!!!  :thumleft: Spietkop bees, jammer jy het dit gemis!! Volgende keer bees!!
Tough but lots of fun!!!  :thumleft: :ricky:

 
Top