Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Baviaans Advice Needed  (Read 2386 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline chris g

Baviaans Advice Needed
« on: August 28, 2012, 12:37:51 pm »
We will be spending two nights in the Baviaans Kloof at the end of September, we will be leaving from Knysna and entering from the Patensie side and will hopefully spend two nights in the reserve. The first nights accomodation is what i need some advice with, we are looking at camping but would prefer a campsite where we can get wood and braai packs and a bonus would be cold beer our second nights accommodation is at the Makkedaat Cave so i would prefer a camping site not to far into the reserve. Any advice from the Dogs would be appreciated
Can the mods please move this post to planning a ride thanks
« Last Edit: August 28, 2012, 01:04:50 pm by chris g »
My doctor said that I should stop riding because of all my injuries...
At the moment I'm looking for a new doctor...
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,236
  • Thanked: 75 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #1 on: August 28, 2012, 02:17:34 pm »
pics taken this past weekend, bring waterwings along
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,454
  • Thanked: 220 times
  • WAT KYK JY
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #2 on: August 29, 2012, 01:25:45 pm »
Your best bet would then be to contact Glencoe/Bruintjieskraal and ask what they can arrange for you.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

…, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,454
  • Thanked: 220 times
  • WAT KYK JY
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #3 on: August 29, 2012, 01:33:02 pm »
pics taken this past weekend, bring waterwings along

Mooi ! en ek sien ons laat nie ons maatjies weet as ons gaan ry nie  >:(
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

…, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,236
  • Thanked: 75 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #4 on: August 29, 2012, 05:14:05 pm »
nee man, dis nie ek nioe wat die pics geavt hettie, another oke from work went on a outride with I Meaker...he took the pics ..sal nooit sonder die chomme ry nie , its law  :deal:
 

Offline African child

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 210
  • Not all who wander are lost
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #5 on: August 29, 2012, 07:08:42 pm »
Heeltemal teen jou planne maar indien jy n keuse het sou ek voorstel om liewer Willowmore se kant in te gaan en en die eerste aand in die Makkedaat grotte te slaap. Die volgende dag lekker vroeg op te staan en rustig deur die " mooier " gedeelte van die Kloof na Patensie te ry. Daar is verskeie kampeerplekke BV Kudu kaya, Bruintjieskraal ens. maar ek sou sommer in Patensie na die lang dag in n B&B oornag.

Redes hoekom ek dit voorstel is indien jy van Knysna ry die eerste dag kan jy rustig die Prins Alfred pass ( wat self spesiaal is ) ens. verken sonder om gejaag te voel en nog betyds by Makkedaat grot voor donker wees.

Van die Makkedaat grot gaan jou pad net mooier raak deur die Wildernis gebied tot jy die Kloof verlaat aan die Ooste kant.

Ek neem aan jy gaan terug Knysna/Kaap se kant toe na die trippie deur die kloof en uit Patensie kan jy weer ongejaag opstaan en na n lekker ontbyt die pad terug op jou tyd vat. Die opsie is ook daar om deur die pragtige Langkloof terug te ry. Jy gaan inelkgeval nie kamp by die Makkedaat grot nie so hoekom nou n tent ens pak net vir een aand. Liewer lig travel....

Net n laaste, n mens het eindelik minstens n week nodig om net die oppervlakte van die Kloof te begin ervaar. Die Kloof en die mense is erg spesiaal... reguit n geskenk uit die hemel aan ons!         
A nomad I will remain for life, in love with distant and uncharted places
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,294
  • Thanked: 134 times
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #6 on: August 29, 2012, 08:04:40 pm »
En ek wou net vandag vir jupiter vra of hy weet hoe lyk Baviaans, het gedink om dalk Saterdag soontoe te neuk, maar nou sien ek.  Hmm, lyk nie te bad nie.   :patch:   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally..
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,454
  • Thanked: 220 times
  • WAT KYK JY
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #7 on: August 29, 2012, 08:09:14 pm »
En ek wou net vandag vir jupiter vra of hy weet hoe lyk Baviaans, het gedink om dalk Saterdag soontoe te neuk, maar nou sien ek.  Hmm, lyk nie te bad nie.   :patch:   :biggrin:

Eish ! nou kom ry jy die naweek my valley dat ek nie hier is nie  :(

nee man, dis nie ek nioe wat die pics geavt hettie, another oke from work went on a outride with I Meaker...he took the pics ..sal nooit sonder die chomme ry nie , its law  :deal:

Ek onthou nou. Ek het gedink om die trip te doen. Hulle was deur hel toe vir die naweek as ek reg onthou.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

…, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,294
  • Thanked: 134 times
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #8 on: August 29, 2012, 08:16:15 pm »
En ek wou net vandag vir jupiter vra of hy weet hoe lyk Baviaans, het gedink om dalk Saterdag soontoe te neuk, maar nou sien ek.  Hmm, lyk nie te bad nie.   :patch:   :biggrin:

Eish ! nou kom ry jy die naweek my valley dat ek nie hier is nie  :(


Nog niks vasgemaak nie, ek soek nog ryplek vir die naweek, so ek kyk na so paar opsies wat ek ingedagte het.   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally..
 

Offline Kokkus

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 426
  • Blou
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #9 on: August 29, 2012, 08:17:28 pm »
ons het laas december deurgery.  Eerste aand by Komdomo geslaap, jy kry sommer jou permit vir die reservaat.  Baie lekker kampplek, en die geriewe is baie netjies.  Patensie is maar 20 km van die kamp, en jy kan daar al die proviant koop wat jy nodig het. Die res van die tyd het ons in die Bakkrans grotte geslaap aan Willowmore se kant.
Ons was twee weke terug daar saam met pelle wat die transbaviaans gery het, en die plek lyk mooi!  Die riviere is darm oral toeganklik met 'n Bicycle...
Yamaha XT660Z '11 (Current)
Yamaha XT600E '96 (Sold)
Yamaha XT500 '83 (Sold)
Yamaha YB100 '82 (Swoped for a sheep)
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,236
  • Thanked: 75 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #10 on: August 29, 2012, 08:44:39 pm »
yes hulle was hel toe jup, apparetly drowned a ktm 990, and towed it for 180km from smitskraal onwards...towed by a GS1200 nogal..
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,454
  • Thanked: 220 times
  • WAT KYK JY
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #11 on: August 29, 2012, 08:51:26 pm »
yes hulle was hel toe jup, apparetly drowned a ktm 990, and towed it for 180km from smitskraal onwards...towed by a GS1200 nogal..

Verbaas my nogal want dis ervare manne daai, soms bietjie cowboy. As jy nie die eiland kan sien by Smitskraal nie, stap jy hom eers deur  :deal:  Baviaans is nie jou speelmaat nie.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

…, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,236
  • Thanked: 75 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #12 on: August 29, 2012, 09:13:01 pm »
jip jys reg...maar hulle het n paar rooies deurgevat soos ek dit verstaan...dis to die kak gekom het..
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,236
  • Thanked: 75 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #13 on: August 29, 2012, 09:13:30 pm »
rookies ..meen ek
 

Offline Beagle Boy

  • Big Time Beagle (167-671)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,474
  • Port Elizabeth
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #14 on: September 07, 2012, 03:42:03 pm »
pics taken this past weekend, bring waterwings along

Mooi ! en ek sien ons laat nie ons maatjies weet as ons gaan ry nie  >:(

Ja we watching you hey!!  :sip:
 

Offline nemodakar

Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #15 on: September 14, 2012, 01:45:33 pm »
yes hulle was hel toe jup, apparetly drowned a ktm 990, and towed it for 180km from smitskraal onwards...towed by a GS1200 nogal..

Verbaas my nogal want dis ervare manne daai, soms bietjie cowboy. As jy nie die eiland kan sien by Smitskraal nie, stap jy hom eers deur  :deal:  Baviaans is nie jou speelmaat nie.

Ek het foto's van n ou wat sommer gesę het, moenie worry nie ek ry voor. :ricky: En dit was die eiland. :imaposer:
« Last Edit: September 14, 2012, 01:48:06 pm by nemodakar »
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 30,454
  • Thanked: 220 times
  • WAT KYK JY
Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #16 on: September 14, 2012, 02:01:49 pm »
En toe sien die ander ou amper sy gat  :imaposer: Weer 'n keer, net om te wys hoekom hy Nemo genoem word
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

…, I wish I could own them all, and until I can afford to own them all at once, I will own them one at a time... 
 

Offline nemodakar

Re: Baviaans Advice Needed
« Reply #17 on: September 14, 2012, 09:08:03 pm »
As ek so na daai rooi bike kyk, moet dit darem n flippen aantreklike ou wees wat hom ry. :imaposer: