Pavlovski
Race Dog
Hi Peeps
Ek & 'n paar tjomme gaan die Sondag chicken wees & 'n kort trippie op die teer doen.
Vertrek 08:00 vanaf Total Centurion Gate (By Bavarian) na Q-Sera. Kom join as as jy lus is vir 'n korte op die teer.