Woema KTM?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 27, 2012
Messages
400
Reaction score
151
Location
Centurion, Pretoria
Bike
KTM 1290 Adventure R
Dagse Kerels,

'n Kollega van my het gister hierdie foto iewers in Pta geneem.

Weet iemand watse bike dit is? Ek kan nie mooi sien of dit 'n 990 is of dalk een van die handelaars se 690 Rally conversions wat tans uitkom hier en daar? Die nommerplaat wys dis redelik nuut, en in elk geval 'n baie cool sticker kit ook.

Dis vir my nogal interessant hierdie - die Woema TV show en tydskrif is nogal erg GS en Harley gesind sover ek al kon agterkom.

Groete, veilig ry.
 

Attachments

  • photo.PNG
    photo.PNG
    430.2 KB · Views: 639
Top