Beinbrecht's brug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,237
Reaction score
583
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Baie van ons het al hier verby gery, van ons al oor die brug en van ons al onder die brug in die sand gespeel
Die brug het 'n geskiedenis wat ek vandag eers van geleer het
Ek sal nooit te oud word om nog iets by te leer nie
Lekker plekke hier rondom ons

Brug01.jpg


bridge.jpg


BikeBridge1.jpg


https://www.researchgate.net/publication/202173936_The_earliest_South_African_road_bridge_outside_of_a_town
 
Top