WegRy - Van Zyl's pas rapport

  • Thread starter David van Breda
  • Start date
This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
D

David van Breda

Guest
Ek lees gisteraand in die WegRy van die manne wie hulle rieme vas geloop het op van Zyl's pas nou onlangs.

Bly om te hoor hulle het die veilig oorleef aan die einde, maar dit wys hoe vinnig die ding kan skeefloop . . .

Is die manne dalk WD's of ken iemand hulle?
 
Top