Wag vir Harry the Buffalo!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vis Arend

Bachelor Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
11,810
Reaction score
2,007
Location
King William's Town
Bike
Honda CRF-250 Rally
Terwyl ek so wag vir Harry om sy Namibia RR klaar te maak  :biggrin:  toe besluit ons om so 'n vinnige 400km "loop" te doen, vroeg vertrek en vroeg terug. 
Asb Harry, ek kannie meer wag, jy is besig om my klaar te maak.  :patch:  :ricky:

Die roete - King William's Town, Grahamstown, Sevenfountains, Salem, Boesmansrivier, Port Alfred en terug by King.

100_91851024x768.jpg


Padwerke op die flippen N2

100_91841024x747.jpg


Daar onder iewers is die Vis rivier

100_92171024x747.jpg


100_92191024x707.jpg


Ek laaik die sign

100_92241024x990.jpg


En so bietjie wild gesien

100_92491024x768.jpg


En toe sien ons vir Harry the Buffalo  :lol8:, oops, toe nie, was seker sy klein boettie.  :imaposer: 

100_92581024x753.jpg


100_92521024x768.jpg


Truksvy se kind

100_92531024x768.jpg


By Port Alfred gebrekkie

100_92791024x768.jpg


En by Chalumna rivier die snaakse ding gesien.  Check op die kiekie hier onder, links is 'n bees, jy sien net sy kop uitsteek, wat besig is om deur die rivier te swem terwyl die beeste aan die regter kant hom dophou.  Enkele sekondes nadat die foto geneem was het die bees by die rivierwal uitgeklim.  Die ding was seker gerook.  :biggrin: 

100_92901024x715.jpg


Nou wag ek net vir Harry......... :thumleft:
 
Top