Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die boeties vat ons Ru-ens toe  (Read 333 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bokveld

Die boeties vat ons Ru-ens toe
« on: September 09, 2012, 07:41:55 pm »
      Net vir ter verduideliking:Die boeties is Grootboet(1200) en Ouboet(Funduro) Die Ru-ens is min of meer die area suid van die N2 tussen Caledon en Swellendam.Dit is n baie goeie saai en vee area en die tyd van die jaar op sy mooiste.
      Ek en vriend JD het gister n draaitjie daar gaan maak en ons verlustig aan die boerderye.Die dag kon ook nie verby gaan sonder n braaijie nie.Soos ou JD altyd ,tong in die kies, opmerk:Die lewe van n man is nie maklik nie;ons is nie besonder honger of dors nie ,maar ons moet braai en drink.Ek gooi n paar fotos op vir die wat wil kyk.
 

Offline Lem

Re: Die boeties vat ons Ru-ens toe
« Reply #1 on: September 09, 2012, 07:47:15 pm »
Die Overberg is self een van my favourite dagtrippies

lekker RR  :thumleft: daai worsie maak my nou sommer honger

Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline DirtCopper

  • Bikers have more fun than people
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,188
  • Thanked: 1 times
  • TAKE ME TO YOUR DEALER
Re: Die boeties vat ons Ru-ens toe
« Reply #2 on: September 09, 2012, 08:02:07 pm »
nom nom nom nom :thumleft:
Die SHERIFF van Groothond
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,447
  • Thanked: 1252 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Die boeties vat ons Ru-ens toe
« Reply #3 on: September 09, 2012, 10:00:24 pm »
Lyk lekker. :mwink:
Nou gaan maak jou Molepo RR klaar :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za