Die boeties vat ons Ru-ens toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bokveld

Race Dog
Joined
Aug 16, 2012
Messages
1,047
Reaction score
55
Bike
BMW F650GS / Dakar
      Net vir ter verduideliking:Die boeties is Grootboet(1200) en Ouboet(Funduro) Die Ru-ens is min of meer die area suid van die N2 tussen Caledon en Swellendam.Dit is n baie goeie saai en vee area en die tyd van die jaar op sy mooiste.
      Ek en vriend JD het gister n draaitjie daar gaan maak en ons verlustig aan die boerderye.Die dag kon ook nie verby gaan sonder n braaijie nie.Soos ou JD altyd ,tong in die kies, opmerk:Die lewe van n man is nie maklik nie;ons is nie besonder honger of dors nie ,maar ons moet braai en drink.Ek gooi n paar fotos op vir die wat wil kyk.
 

Attachments

  • Ouboet.jpg
    Ouboet.jpg
    184.2 KB · Views: 144
  • Canola.jpg
    Canola.jpg
    213.8 KB · Views: 149
  • Hawer.jpg
    Hawer.jpg
    170 KB · Views: 145
  • Koring.jpg
    Koring.jpg
    160.8 KB · Views: 150
  • Bloukraan.jpg
    Bloukraan.jpg
    110.3 KB · Views: 147
  • Ruens.jpg
    Ruens.jpg
    88.4 KB · Views: 147
  • Karsrivier.jpg
    Karsrivier.jpg
    145.3 KB · Views: 146
  • Braai.jpg
    Braai.jpg
    286.1 KB · Views: 148
  • middagete.jpg
    middagete.jpg
    219.9 KB · Views: 144
Top