0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
FANTASTIES . Bere die donder . Hartseer dat die man kinders het .Die rubbish!!! Kom ons hoop die kinders draai nie uit soos hulle pa nie.
To those who doubt the Bat... (...and the Lions)
hy het die bikes met die treiler gesteel - ek hoor hy sien die polisie more saam met sy lawyer....
Quote from: Bundu on September 12, 2012, 01:56:34 pmhy het die bikes met die treiler gesteel - ek hoor hy sien die polisie more saam met sy lawyer.... Vir wat? Die sleg HENTIE gaan seker bail kry en die saak sal moontlik oor 4 jaar in die hof draai. Ai fok tog.
Quote from: Stoetbul on September 12, 2012, 02:07:27 pmQuote from: Bundu on September 12, 2012, 01:56:34 pmhy het die bikes met die treiler gesteel - ek hoor hy sien die polisie more saam met sy lawyer.... Vir wat? Die sleg HENTIE gaan seker bail kry en die saak sal moontlik oor 4 jaar in die hof draai. Ai fok tog.Hy het sommer die stoetie ook gesteel !!!! Sleg Hentie !!!
UPDATE: MISSING BIKES: People excellent news we have the bikes. They are now safe and sound and made one owner one very happy person. Thanks to all for assisting, bikers rock BIG TIME. As for the original thief.....sy kak is geboek biker style