Hannes Grobler Rally talk and Dakar Bakie ride. Cape area.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

B.V.

Race Dog
Joined
Mar 9, 2006
Messages
517
Reaction score
20
Location
Boland
Bike
KTM 690 Adventure
Vir die DAkAR koppe.Vyeboom Cristelike privaatskool hou n brekvis op die 20ste Oktober met Hannes Grobler as gasspreker. Hy hou n slideshow en gesels bietjie oor sy motor,rally,veldren en Dakar ondervinding.Bring ook 1 van Nissan se Rally bakies wat in die Dakar gejaag het saam. n Rit kan geboek word om saam te ry vir n +- 5km rit. Alles teen n prys natuurlik.Dit word gehou op n plaas net buite Villiersdorp.
Die wat belangstel kan Danie Van Der Merwe skakel by 082 801 8168.



As dit in die verkeerde seksie of verkeerdetaal is SORRY!! Ek het my limitasions.
 

Attachments

  • Hannes Grobler Motorsportdag.doc
    56.5 KB · Views: 34
Top