WOA maak nog 'n tak oop!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hentie bm

Race Dog
Joined
Feb 14, 2008
Messages
4,799
Reaction score
0
Location
Somerset West
Bike
AJS (all models)
Ok goeie nuus vir al die WD in Kaapstad en omgewing  :mwink: Die 1ste Desember maak ons nog 'n tak oop in Bellville  :biggrin:
102 Edward street
Tygervalei
Bellville
Hanno word na daai shop geskuif en ek sal al 2 shops in die Kaap bestuur  :thumleft:
Ons sal julle op hoogte hou van als wat gaan gebeur en natuurlik vir die groot party by die opening en die specials  ;D  ;D
 
Top