Engin just cut out

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

frank the tank

Pack Dog
Joined
May 11, 2010
Messages
66
Reaction score
0
Location
George Western Cape
Bike
BMW R1200GS HP2
Naand honde wil weer hoor of iemand iets soortgelyks oorgekom het, ek het met my 800 gery so ent toe gaan die engin net dood as ek hom dan start draai die engin maar dis asof die petrol nie deur gaan nie so die engin wil nie vat nie ek het gedog dis die battery maar dan sou die engin mos glad nie geswaai het nie of hoe help asb. Met raad
 
Top