Dankie aan almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Blackie S

Puppy
Joined
May 30, 2007
Messages
22
Reaction score
0
Location
Oudtshoorn
Bike
BMW F650GS / Dakar
Dankie aan almal vir die raad vir die aankoop van 'n groter fiets, dit het baie gehelp.

Jammer oor die topic wat verdwyn het, dom fout van my kant af toe ek 'n foto wou delete het.  Leer nog die tricks of the trade.

Dankie ook vir die lekker gesels ook.  Hier is 'n klomp gawe ouens in die trop!!!!!
 
Top