Ons het vermoed hy het gelewe, lekker dik gevreet, was ons kommentaar ?
Die voertuie jaag so op die grondpaaie, ek is seker die twee "ape" agter ons moes hom doodgery het
Mense kyk nie rond nie, jaag asof dit oordeelsdag is
Ek het nie 'n kans gevat om die ou te ondersoek vir lewe of dood nie
