Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Snake Photos  (Read 95337 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,950
  • Thanked: 100 times
Re: Snake Photos
« Reply #240 on: January 27, 2014, 01:47:16 pm »
Hier is die meneerkie.

Wil hom net identifiseer. Baie algemeen tuinplaas omgewing tussen nylstroom en marble hall. Bly onder bas van stompe. die oukie het my amper bygekom toe ek die donkie gestook het.



n maklike manier om die gevaar van n skerpioen te bepaal is die vergelyking in die groote van die knypers teenoor die stert (steker).

Klein knypers en n dik stert is gevaarliker as groot knypers en dun stert.

Maar dis net n "guideline". In SA het ons nie skerpioene wat lewensgevaarlik is vir grootmense nie. Behalwe die een in die Kalahari. Hy's n lelike knap.

A sting from any of our Scorpions isnt going to be taken with a smile regardless
:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key
 

Offline dookie

  • The last Avatar Meatbender.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,344
  • Thanked: 53 times
  • These are the Steps of our Lives
Re: Snake Photos
« Reply #241 on: January 27, 2014, 01:47:34 pm »
These are screenshots from my helmet cam taken in Dec riding up the pass from The Hell.
Nobody can tell me what type of snake it is

Not very clear from you photos, but it does look a Spotted Bush Snake.
Usually greenish first 3rd of the body, which then changes to a spotted grayish hue.

Not poisonous and make very good pets.

I am gonna send Carrots one..............
 

Offline LoneRanger

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Gauteng
  • Posts: 224
  • "Hi-yo, Silver away"
Re: Snake Photos
« Reply #242 on: January 27, 2014, 01:48:18 pm »
Hier is die meneerkie.

Wil hom net identifiseer. Baie algemeen tuinplaas omgewing tussen nylstroom en marble hall. Bly onder bas van stompe. die oukie het my amper bygekom toe ek die donkie gestook het.



n maklike manier om die gevaar van n skerpioen te bepaal is die vergelyking in die groote van die knypers teenoor die stert (steker).

Klein knypers en n dik stert is gevaarliker as groot knypers en dun stert.

Maar dis net n "guideline". In SA het ons nie skerpioene wat lewensgevaarlik is vir grootmense nie. Behalwe die een in die Kalahari. Hy's n lelike knap.

Daai guideline ken ek darm. Het die oukie nou in hok by die huis en sal graag net wil weet watter spesie dit is. Ek het tarantulas ook en bang hulle minder as die meneer.
Sometimes it takes a whole tankful of fuel before you can think straight.
 

Offline Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,950
  • Thanked: 100 times
Re: Snake Photos
« Reply #243 on: January 27, 2014, 01:48:54 pm »
These are screenshots from my helmet cam taken in Dec riding up the pass from The Hell.
Nobody can tell me what type of snake it is

Not very clear from you photos, but it does look a Spotted Bush Snake.
Usually greenish first 3rd of the body, which then changes to a spotted grayish hue.

Not poisonous and make very good pets.

I am gonna send Carrots one..............

Process of elimination, Its NOT a Python or Green Mamba  :thumleft:
:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key
 

Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 7,342
  • Thanked: 282 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Snake Photos
« Reply #244 on: January 27, 2014, 01:51:20 pm »
Hier is die meneerkie.

Wil hom net identifiseer. Baie algemeen tuinplaas omgewing tussen nylstroom en marble hall. Bly onder bas van stompe. die oukie het my amper bygekom toe ek die donkie gestook het.



n maklike manier om die gevaar van n skerpioen te bepaal is die vergelyking in die groote van die knypers teenoor die stert (steker).

Klein knypers en n dik stert is gevaarliker as groot knypers en dun stert.

Maar dis net n "guideline". In SA het ons nie skerpioene wat lewensgevaarlik is vir grootmense nie. Behalwe die een in die Kalahari. Hy's n lelike knap.

Daai guideline ken ek darm. Het die oukie nou in hok by die huis en sal graag net wil weet watter spesie dit is. Ek het tarantulas ook en bang hulle minder as die meneer.

Geen problem. Pos die foto's op die 4x4community forum in die slang afdeling, iemand sal wel vir jou se wat sy naam is  :thumleft:

Jammer ek kannie die link pos nie, die werk blok die 4x4 forum  :xxbah:
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,735
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Snake Photos
« Reply #245 on: January 27, 2014, 02:04:00 pm »
:laughing4: :spitcoffee: :imaposer:

Ek bekak my....ek sweer!

Jy stel dit darem saggies?  :deal: :imaposer:
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline Gasman

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 475
Re: Snake Photos
« Reply #246 on: February 03, 2014, 04:09:21 pm »
Twee naweke terug was ons in die bosveld (naby Ellisras) toe word my vriend deur hierdie outjie gepik op sy enkel. Dis 'n Southern Stiletto, maar ons moes hom dood maak en saam neem hospitaal toe sodat hulle weet watse slang dit was. Die verpleegsters het geskree terwyl hulle hulself vinnige uit die voete gemaak het.

Hy was 3 dae in die hospitaal gewees

Offline Gasman

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 475
Re: Snake Photos
« Reply #247 on: February 03, 2014, 04:10:33 pm »
Die goed byt sideways. baie snake handlers word gebyt deur hulle, want die tand kan langs die kant uit. Mense het al vinnigers verloor van hom, maar dink nie iemand is al dood nie

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,547
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Snake Photos
« Reply #248 on: February 03, 2014, 07:46:37 pm »
Fok  :o
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline G Steyn

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 188
  • Never ride faster than your guardian angel can fly
Re:
« Reply #249 on: February 03, 2014, 08:43:02 pm »
Enigste slang wat nie veilig hanteer kan word met die hand nie.  Sitotoksiese gif, selfde as pofadder.
True LOVE is when you love someone nearly as much as your bike !!!!
 

Offline Shutter_Eye

  • Member
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Northern Cape
  • Posts: 278
  • Richard Jessnitz
Re:
« Reply #250 on: February 07, 2014, 12:41:18 pm »
Enigste slang wat nie veilig hanteer kan word met die hand nie.  Sitotoksiese gif, selfde as pofadder.

Technically it's a sarafotoxin, not related to cytotoxic snakes such as a Puff Adder. Although they deliver the same symptoms, the difference is that sarafotoxin is unresponsive to the cytotoxin antivenom.
2 Wheels and 1 Camera...
"UNDERSTEER" is when you hit the fence with your front wheel.
"OVERSTEER" is when you hit the fence with your rear wheel.
"HORSEPOWER" is how fast you hit the fence.
"TORQUE" is how far you take the fence with you.
 

Offline dw1

Re: Snake Photos
« Reply #251 on: February 08, 2014, 09:45:23 pm »
Puff Adder on the road from Herbertsdale to Mossel Bay
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline Stofdonkie

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,551
  • Thanked: 16 times
Re: Snake Photos
« Reply #252 on: February 11, 2014, 01:22:35 pm »
Puff Adder on the road from Herbertsdale to Mossel Bay

Mooi.  :thumleft:
Carpe BM.
 

Offline Biker Chick

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 673
  • Kyk jy lekker...Kyk net mooi
Re: Snake Photos
« Reply #253 on: February 11, 2014, 01:55:13 pm »
Puff Adder on the road from Herbertsdale to Mossel Bay

Kyk, hy steek vir jou tong uit  ;D

CBR600F4
CBR600RR
CBR1000RR aka Fireblade
BMW1200GS - Yeeeehaaaa
 

Offline Biker Chick

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 673
  • Kyk jy lekker...Kyk net mooi
Re: Snake Photos
« Reply #254 on: February 11, 2014, 02:02:01 pm »
Robertson...Sad storie wat met die arme slang gebeur het.

Ons sien die slang en draai toe om om foto's te neem. Die volgende oomblik kom daar 'n kar aan met 'n stink spoed en ry net daar bo-oor die slang. Die kar het nie eers probeer stop of uitswaai nie... >:(

Die slang was nog nie dood nie, maar ek het hom sooooo jammer gekry, hy was stukkend en het gebloei. Ons het maar weer gery, maar toe ons later die dag weer terug ry toe lê hy nog net daar met klomp klippe om hom, so iemand het natuurlik die slang met klippe bestook.

CBR600F4
CBR600RR
CBR1000RR aka Fireblade
BMW1200GS - Yeeeehaaaa
 

Offline dw1

Re: Snake Photos
« Reply #255 on: February 27, 2014, 10:49:26 pm »
Geelslang afgeneem in Kalahari Gemsbok Park

Cape Cobra
Venom very poisonous. Neurotoxin. Not likely to bite as the snake will always look for a way out rather than bite. Will only really bite if trapped with no way out

Naja Nivea

« Last Edit: February 27, 2014, 10:52:23 pm by dw1 »
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline Kameel

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,048
  • Thanked: 1 times
Re: Snake Photos
« Reply #256 on: October 19, 2014, 08:00:35 pm »
Het perongeluk oor die slangetjie gery net anderkant Oubergpas anderkant Montagu... >:(
Nie my styl nie. Jammer slangetjie. Ek het hom net TE laat gesien. Het darem gaan seker maak hy is dood. Watse soort slang is dit?

2004 F650 GS Dakar (The X); 2004 BMW R1200 GS (GeelKameel); 2008 F650GS Twin (The X); 2008 BMW R1200GS (Silwervalk vir Biker Chick); 2009 BMW R1200GS (Pappa Smurf);
Currently 2010 BMW R1200 GSA (Mr Grey)
 

Offline GEE-SH

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,459
  • Thanked: 6 times
Re: Snake Photos
« Reply #257 on: October 20, 2014, 03:06:47 pm »
Puff Adder on the road from Herbertsdale to Mossel Bay

Mooi.  :thumleft:

NOT!!! Daai goed is vieslik! Ek het twee van daai manne in my huis gekry, terwyl hulle ommekaar gevleg is.  Hoop dit was n les vir die ander kandidate wat dink jy kan verniet board en lodging in my huis kry.  Ken n vrou wat die wandelpad tussen Schoenmakerkop en Sardinia Baai gestap het. n Pofadder het haar aan knie gepik, amper n jaar in n rolstoel - no ways die mooiste slang vir my is een wat al begin vrot....
« Last Edit: October 20, 2014, 03:11:57 pm by GEE-SH »
BMW R9T, BMW R100RS, BMW R80, Triumph Bonneville T100, Norton Commando, KTM 300XC-W, Peugeot 50cc Help My Trap, 2003 BMW R1200C
 

Offline Offshore

Re: Snake Photos
« Reply #258 on: October 20, 2014, 03:28:32 pm »
Black Mamba between Maltahohe and Zaris hoogde. I cannot stand Snakes, if I don't shit myself I kill them, sometimes even while I am shitting myself.
 

Offline André 660

Re: Snake Photos
« Reply #259 on: October 20, 2014, 05:42:16 pm »
I was busy taking photos at the West Coast when i came aware of a movement next to my shoulder in a tree.

Needless to say that i was very happy to see this guy next to me......