Ek verstaan dat die slange baie naby aan skade kan wees (pik van mense of diere), maar dis ook n moerse pity dat hulle moet vrek. Hulle sort meer rotte, muise, en ander probeme uit as wat hulle mossie neste beroof.
Ai, as daar maar n ander uitweg was, maar om hulle te prober vang om elders los te laat dan is die kans baie groot hy pik jou.
catch 22...