Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Snake Photos  (Read 95021 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ButtSlider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 858
  • Thanked: 9 times
  • DRESS TO SLIDE BEFORE YOU RIDE
Re: Snake Photos
« Reply #300 on: December 04, 2014, 09:13:13 am »
I'm so farking glad you live 1400km's away Silvrav.  ::)

I'd hate to be your neighbor.  ;D

What area you stay broer?
Mossel Bay
BMW 800 GSA  \\ Honda XL700V  \\  Honda Blackbird  \\
 

Offline silvrav

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 4,496
  • Thanked: 85 times
Re: Snake Photos
« Reply #301 on: December 04, 2014, 09:18:25 am »
... en net daar is daai arme luislang se kos vir die jaar weg  :(  Ten minste het die Shinese hulle fotos gekry, dis mos al wat tel.

My eerste reaksie ook.  >:(

Hoe kan n safari drywer tot so naby ry...hy moet mos beter weet.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Snake Photos
« Reply #302 on: December 06, 2014, 03:30:17 pm »
Verlede naweek se boomslang het nou weer gesorg vir bietjie opwinding vanmiddag.  Ek het Dinsdag donshael vir die .22 gekoop sodat ek nie my dak en geute poerdes merdes skiet nie. Toe die Jack Russell vanmiddag hier by my slaapkamerdeur begin blaf,  kry ek die boom oom wat toe net 'n mossie kuiken ingesluk het.

Ek is jammer om hulle te skiet, maar naby die huis is dit f hy f die honde f ons. Ek wil nie so 'n kans vat nie.

Jammer ou slangetjie :(





« Last Edit: December 06, 2014, 03:35:39 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,644
  • Thanked: 72 times
  • You want my what??
Re: Snake Photos
« Reply #303 on: December 06, 2014, 03:51:36 pm »
Is dit die braaitang wat jy daar gebruik, Dorsland? My vrou het die nare gewoonte om myne te gebruik vir nag-adders ens

Daai wit kouse lyk al te fraai ;D
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Snake Photos
« Reply #304 on: December 06, 2014, 04:01:15 pm »
Ja die braaitang het nou ook bietjie huismoles veroorsaak en is ek verbied om dit weer vir 'n braai te gebruik  :)   Soms kan 'n slang oppie dak minder moeite as huismoles veroorsaak  ;D


Bly jy hou van my sokkies  :lol8:  Ek kan altyd so maak as jy verkies   ;)   : 


 
« Last Edit: December 08, 2014, 06:59:05 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Snake Photos
« Reply #305 on: December 09, 2014, 01:41:06 pm »
Jislaaik kerels, die slange loop op die oomblik.  Nou net di knewel van 'n boomslang in die stoor geskiet waar hy teen die opgerolde waterpype opgeseil het oppad na die mossieneste in die balke.
« Last Edit: December 09, 2014, 01:42:05 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ButtSlider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 858
  • Thanked: 9 times
  • DRESS TO SLIDE BEFORE YOU RIDE
Re: Snake Photos
« Reply #306 on: December 09, 2014, 01:47:09 pm »
Jislaaik Dorsland, as ek jy was het ek al lankal getrek Kaapstad toe lanks die strand. . . . . .o shit, hulle kry tot daar slange in die see op die strand.  ??? Bly maar daar.  :laughing4:
BMW 800 GSA  \\ Honda XL700V  \\  Honda Blackbird  \\
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,547
  • Thanked: 34 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Snake Photos
« Reply #307 on: December 09, 2014, 01:55:24 pm »
Nee etter.......noem my maar 'n piscat of iets maar ek laaik nie daai besigheid nie.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline SOPWITH

Re: Snake Photos
« Reply #308 on: December 09, 2014, 01:57:10 pm »
my vrou vertou nie a slang as dit nie aan a lyf vas is nie :imaposer: :imaposer:
 

Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 7,315
  • Thanked: 272 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Snake Photos
« Reply #309 on: December 09, 2014, 02:06:17 pm »
Ek verstaan dat die slange baie naby aan skade kan wees (pik van mense of diere), maar dis ook n moerse pity dat hulle moet vrek. Hulle sort meer rotte, muise, en ander probeme uit as wat hulle mossie neste beroof.

Ai, as daar maar n ander uitweg was, maar om hulle te prober vang om elders los te laat dan is die kans baie groot hy pik jou.

catch 22...
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Snake Photos
« Reply #310 on: December 09, 2014, 02:11:50 pm »
Ja ou Zog dis vir my nogal erg om 'n ding te dood - behalwe dalk 'n regeringsfilistyn - maar ek kan nie 'n kans vat met die mense en die diere nie.  Di boomslang het hoeka vir my een man geblaas toe hy sy selfoon van die laaier gaan afhaal het.  Ek het al heelwat pofadders met my bok vangstok gevang en hulle in die veld gaan loslaat maar 'n boomslang en 'n geelslang is vinniger as wat ek is.

Maar jy is doodreg, ek los hulle sover moontlik vir presies daai redes wat jy noem.  
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Snake Photos
« Reply #311 on: December 09, 2014, 02:12:45 pm »
my vrou vertou nie a slang as dit nie aan a lyf vas is nie :imaposer: :imaposer:

hopelik jou lyf  :)
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline ButtSlider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 858
  • Thanked: 9 times
  • DRESS TO SLIDE BEFORE YOU RIDE
Re: Snake Photos
« Reply #312 on: December 09, 2014, 02:18:27 pm »
Respek vir julle Dorsland.  :thumleft: Ek het 'n pel wat in Herbertsdale boer en hy s ook dat die slange is woelig hierdie jaar.  :patch:
Ek het 'n moerse Groenstrook agter my huis en 'n moerse muur om ons te skei. Hoop net nie die donders begin mure klim nie.  ::) ??? ::)
BMW 800 GSA  \\ Honda XL700V  \\  Honda Blackbird  \\
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Snake Photos
« Reply #313 on: December 09, 2014, 02:20:41 pm »
Respek vir julle Dorsland.  :thumleft: Ek het 'n pel wat in Herbertsdale boer en hy s ook dat die slange is woelig hierdie jaar.  :patch:
Ek het 'n moerse Groenstrook agter my huis en 'n moerse muur om ons te skei. Hoop net nie die donders begin mure klim nie.  ::) ??? ::)

My 2IB is erg grillerig vir 'n slang en ek het nou die dag sulke slangwerende spuitgoed by die koperasie gekoop.  mens spuit dit op die deurdrumpel, vensterbanke, om die hondehokke ens om blykbaar die slange af te weer.  Nog nie 'n slang hier in die huis gehad nie.


Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 7,315
  • Thanked: 272 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Snake Photos
« Reply #314 on: December 09, 2014, 02:23:04 pm »
Ek het van daai slangwerende doepa getoets by n eksploraie kamp in Zambie. Dit was van nul en geen waarde nie... maar moet net nie vir jou 2IB se nie.  :peepwall:

Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline SOPWITH

Re: Snake Photos
« Reply #315 on: December 09, 2014, 02:38:55 pm »
my vrou vertou nie a slang as dit nie aan a lyf vas is nie :imaposer: :imaposer:

hopelik jou lyf  :)

ekkka ook anders is daar K@K in die land
 

Offline Andyman

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 193
  • Thanked: 4 times
  • always available
Re: Snake Photos
« Reply #316 on: December 09, 2014, 03:50:56 pm »
Often have a snake or three around the camp. Generally leave them alone.
Please do not kill snakes.
Live n let be.
Andyman
Anyone can ride a bike fast. But can you ride real slow?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Snake Photos
« Reply #317 on: December 09, 2014, 04:25:07 pm »
How the hell do you catch and hold a cobra!!!  I really wish I could relocate them Andy, not always possible though.  I am painfully aware that everything has its place in the chain of command.  You have big goens boet







Oh yes, and how do you let it go?  ;D
« Last Edit: December 09, 2014, 04:25:37 pm by Dorsland »
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline westfrogger

Re: Snake Photos
« Reply #318 on: December 09, 2014, 04:34:53 pm »
All real farmers know how to catch a snake. Alive. 
 

Offline ButtSlider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 858
  • Thanked: 9 times
  • DRESS TO SLIDE BEFORE YOU RIDE
Re: Snake Photos
« Reply #319 on: December 09, 2014, 04:35:56 pm »
All real farmers know how to catch a snake. Alive. 
Now you looking for k@k. :imaposer:
BMW 800 GSA  \\ Honda XL700V  \\  Honda Blackbird  \\