Nie die actual pic nie, maar ek het hom gekry toe ek 9 was, wou nooit 'n offroad he nie, maar 'n bike soos my pa. Word toe een aand 10pm wakker met die bike in my kamer. Het hom tot in matriek gery voor ek 'n kar gekry het. Moes hom nooit aan my neef verkoop het nie. Sal hom graag wil terug koop. Toe 'n 1989 CR80, 1990 KX125, 1998 CR125, 2002 CR250R, 2007 KX250R en nou die 2012 XT 660z. Maar dis waar dit begin het: