Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???  (Read 700 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Katie M

  • Puppy
  • *
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Western Cape
  • Posts: 20
  • KTM
Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« on: September 30, 2012, 01:27:59 pm »
 ::)
2013 KTM 690 Oryx
2011 KTM 200 XC-W
 

Offline adv

  • <INSERT CUSTOM TITLE HERE>
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,726
  • Thanked: 13 times
  • Wheelie Everything.
    • Clutch Up
Re: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« Reply #1 on: September 30, 2012, 04:13:14 pm »
seker ma kakkerig teen daai geld :)
 

Offline Buff

Re: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« Reply #2 on: September 30, 2012, 04:37:47 pm »
I decided to give it a skip, wasn't keen for a mud fest  :-\
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline Hooli

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 493
  • --My faith is in GOD--
Re: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« Reply #3 on: September 30, 2012, 07:39:34 pm »
Dit was bitter lekker gewees, en ja daar was modder, maar nie te verskriklik nie. Weer was baie lekker. Hulle het van die roetes herlei die oggend en die rivier kruisings uitgesny. Die van julle wat nie kom ry het nie het defnitief uitgemis op n baie lekker ry. Daar is n klomp van ons gewees wat op die ou roete beland het langs die rivier af, en ek het ongelukkig my bike deur n baie diep gat gery en hom verdrink. het op daardie stadium alreeds so 60% van die roete gedoen. Ek het nogal op n ander thread genoem dat ek gaan ry, of ek moet loop of swem of ......en kyk nou net daar, Murphy is n lelike outjie jong. Dit was die 2de ry vandat hy ingeloop is met nuwe piston, ringe, bearings ensomeer en daar verdrink ek die ou. Het hom gister middag by die huis weer aan die gang gekry na n lang proses.
GJ het my verduidelik presies wat om te doen en sie daar, daar loop hy weer klop disselboom.
« Last Edit: September 30, 2012, 07:43:41 pm by Hooli »
You can easily judge the character of others by how they treat those who they think can do nothing for them.                          
Bikes: Yamaha TZR250 2S / Katana 750 / CBR600 / CR250 / KTM200EXC / YZ250F / YZ250F '07 / KTM950 SE / Kymco TB100 Mod Scooter / KTM 990 / KTM 200XCW / KTM690E / Husaberg TE300 / BMW HP2 / KTM690 R / Husky FE350, current- Husky FE250.
 

Offline DikZol

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 1,048
  • Jer 1:17-19
Re: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« Reply #4 on: October 01, 2012, 12:35:45 am »
Modder is baie lekkerder as stof!!!!  Ek het niemand sien val nie.  In my opinie het die modder gesorg vir die lekker van die dag.  As dit droog was sou die meeste mense te vinnig ry en voel dit net of jy aan die verkeerde kant van 'n stofsuier is!  Ons het gelukkig die regte besluit gemaak om weg van die rivier (en roete) af te draai na links teen die wal op.  Het later weer by die roete aangesluit.  Die reen was beslis 'n uitdaging aan die organiseerders wat die roete moes verander die aand voor die event.  Het een stuk 3 keer op en af gery om alternatiewe roetes te vind met die rivier wat so hoog was.

Vir die ouens wat so moan oor die kostes dink 'n bietjie aan die volgende:
Die roete loop deur 6 of 7 plase - dit vat mooi beplan en onderhandel
Ambulans aan diens
Hotdog en koeldrank by refuelling punt word voorsien
Bike recovery word gedoen indien nodig
Marshals oral langs die roete om rigting te wys en probleme te rapporteer

Met bogenoemde gese dink ek dis 'n lekker dag se ry en 'n mens ontmoet altyd 'n paar lekker ouens wat ook maar net die dag saam wil geniet op hulle bikes.  As jy lus het vir tegnies ry of sommer net lekker speel op obstacles is daar baie ander opsies wat beslis goedkoper is soos Zone 7 of Parklands.  As jy kyk na die hoeveelheid mense betrokke by so 'n event sukkel ek om te sien hoe hulle baie geld in hulle sak kan steek.  As jy vind dat hierdie goed nie vir jou waarde bied nie, praat met jou beursie en moenie dit bywoon nie.  Ek kan nie bekostig om elke event by te woon nie en wil ook nie regtig nie.  Skills practice is beter om met een of twee pelle te gaan ry en iets te oefen tot jy dit regkry. 

Offline adv

  • <INSERT CUSTOM TITLE HERE>
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,726
  • Thanked: 13 times
  • Wheelie Everything.
    • Clutch Up
Re: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« Reply #5 on: October 01, 2012, 01:25:28 am »
Modder is baie lekkerder as stof!!!!  Ek het niemand sien val nie.  In my opinie het die modder gesorg vir die lekker van die dag.  As dit droog was sou die meeste mense te vinnig ry en voel dit net of jy aan die verkeerde kant van 'n stofsuier is!  Ons het gelukkig die regte besluit gemaak om weg van die rivier (en roete) af te draai na links teen die wal op.  Het later weer by die roete aangesluit.  Die reen was beslis 'n uitdaging aan die organiseerders wat die roete moes verander die aand voor die event.  Het een stuk 3 keer op en af gery om alternatiewe roetes te vind met die rivier wat so hoog was.

Vir die ouens wat so moan oor die kostes dink 'n bietjie aan die volgende:
Die roete loop deur 6 of 7 plase - dit vat mooi beplan en onderhandel
Ambulans aan diens
Hotdog en koeldrank by refuelling punt word voorsien
Bike recovery word gedoen indien nodig
Marshals oral langs die roete om rigting te wys en probleme te rapporteer

Met bogenoemde gese dink ek dis 'n lekker dag se ry en 'n mens ontmoet altyd 'n paar lekker ouens wat ook maar net die dag saam wil geniet op hulle bikes.  As jy lus het vir tegnies ry of sommer net lekker speel op obstacles is daar baie ander opsies wat beslis goedkoper is soos Zone 7 of Parklands.  As jy kyk na die hoeveelheid mense betrokke by so 'n event sukkel ek om te sien hoe hulle baie geld in hulle sak kan steek.  As jy vind dat hierdie goed nie vir jou waarde bied nie, praat met jou beursie en moenie dit bywoon nie.  Ek kan nie bekostig om elke event by te woon nie en wil ook nie regtig nie.  Skills practice is beter om met een of twee pelle te gaan ry en iets te oefen tot jy dit regkry. 



Ek dink nie eers dit moet oor geld gaan nie. Doen dit vir die gemeenskap. Die bietjie geld kan na n kerk toe gaan.

 

Offline Buff

Re: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« Reply #6 on: October 01, 2012, 06:54:11 am »
Okay, hou nou op praat hoe lekker dit was, ek is nou bitterlik spuit dat ek by die huis gele het met 'n babalas en my bed gekies het  :-[ Dom donner!!!
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline Katie M

  • Puppy
  • *
  • Bike: KTM 690 Enduro
    Location: Western Cape
  • Posts: 20
  • KTM
Re: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« Reply #7 on: October 01, 2012, 07:49:46 am »
Ek's net so spyt nou - pissie! (Mos geskrik vir die modderstories!) ???
2013 KTM 690 Oryx
2011 KTM 200 XC-W
 

Offline Hooli

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 493
  • --My faith is in GOD--
Re: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« Reply #8 on: October 01, 2012, 11:18:03 am »
Ek het ook vir julle op n ander thread geskryf wat die manne se hoe dit gaan wees, en dit was presies so.

as jy dom is moet jy sukkel, of hoe se hulle? :ricky:

grap maar net met julle.

O ja amper vergeet ek om te noem: DIT WAS BITTER LEKKER, net indien julle dit weer vergeet het.  :pot:
You can easily judge the character of others by how they treat those who they think can do nothing for them.                          
Bikes: Yamaha TZR250 2S / Katana 750 / CBR600 / CR250 / KTM200EXC / YZ250F / YZ250F '07 / KTM950 SE / Kymco TB100 Mod Scooter / KTM 990 / KTM 200XCW / KTM690E / Husaberg TE300 / BMW HP2 / KTM690 R / Husky FE350, current- Husky FE250.
 

Offline Kamikaze Swazi

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 228
Re: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« Reply #9 on: October 01, 2012, 03:07:48 pm »
Modder is baie lekkerder as stof!!!!  Ek het niemand sien val nie.  In my opinie het die modder gesorg vir die lekker van die dag.  As dit droog was sou die meeste mense te vinnig ry en voel dit net of jy aan die verkeerde kant van 'n stofsuier is!  Ons het gelukkig die regte besluit gemaak om weg van die rivier (en roete) af te draai na links teen die wal op.  Het later weer by die roete aangesluit.  Die reen was beslis 'n uitdaging aan die organiseerders wat die roete moes verander die aand voor die event.  Het een stuk 3 keer op en af gery om alternatiewe roetes te vind met die rivier wat so hoog was.

Vir die ouens wat so moan oor die kostes dink 'n bietjie aan die volgende:
Die roete loop deur 6 of 7 plase - dit vat mooi beplan en onderhandel
Ambulans aan diens
Hotdog en koeldrank by refuelling punt word voorsien
Bike recovery word gedoen indien nodig
Marshals oral langs die roete om rigting te wys en probleme te rapporteer

Met bogenoemde gese dink ek dis 'n lekker dag se ry en 'n mens ontmoet altyd 'n paar lekker ouens wat ook maar net die dag saam wil geniet op hulle bikes.  As jy lus het vir tegnies ry of sommer net lekker speel op obstacles is daar baie ander opsies wat beslis goedkoper is soos Zone 7 of Parklands.  As jy kyk na die hoeveelheid mense betrokke by so 'n event sukkel ek om te sien hoe hulle baie geld in hulle sak kan steek.  As jy vind dat hierdie goed nie vir jou waarde bied nie, praat met jou beursie en moenie dit bywoon nie.  Ek kan nie bekostig om elke event by te woon nie en wil ook nie regtig nie.  Skills practice is beter om met een of twee pelle te gaan ry en iets te oefen tot jy dit regkry. 


gepraat van skills practise, noudat daar 6 bikes in jou garage staan kom ons gaan oefen wheelies!
Crashbar 1 Skaap 0
 

Offline DikZol

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 1,048
  • Jer 1:17-19
Re: Weet enigeen hoe was Philidelphia toe???
« Reply #10 on: October 02, 2012, 11:26:13 am »
Ja, met die ander ouens se bikes!!!